# The City of Johannesburg says the Molapo bridge project in Soweto is nearing completion, with final work underway on walkways, road markings, street lighting and the parapet wall. The bridge is expected to improve connectivity between Molapo and the Jabulani Node by providing a safer and more direct route across the railway line for […]
# Alleged crime kingpin Vusimuzi “Cat” Matlala has told the Madlanga commission that former KwaZulu-Natal Hawks head, Lesetja Senona, gave him a 20-thousand-rand loan after police raided his Pretoria home in December 2024. According to Matlala, police carried out two raids that month and seized his phones. He says Senona promised to investigate the second […]
# Die Stad Johannesburg sê die Molapo-brugprojek in Soweto is amper voltooi, met afrondingswerk wat aan die gang is aan lopvlakke, padtekens, straatbeligting en die kantreling. Dit word verwag die brug sal die verbinding tussen Molapo en Jabulani verbeter deur ‘n veiliger en meer direkte roete oor die spoorlyn vir motoriste en voetgangers te bied. […]
# Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige Valke-hoof van KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het hom 20-duisend-rand geleen nadat die polisie in Desember 2024 sy huis in Pretoria deursoek het. Volgens Matlala het die polisie daardie maand twee klopjagte uitgevoer en sy fone gekonfiskeer. Hy sê Senona het belowe om […]
# Motoriste moet Vrydag 28 Augustus verkeersontwrigtings in Fourways verwag as gevolg van die Johannesburgse Metropolisiedepartement se Vrouemaand-bewusmakingstaptog. Woordvoerder Xolani Fihla sê die staptog is vanaf 10-uur tot 12-uur met ongeveer 300 deelnemers. Die roete begin by Uraniumpark in Uraniumstraat, beweeg dan links op Winnie Mandela-rylaan, verby Pieter Wenningweg en daarna na die Indaba Hotel. […]
# Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas. In ‘n onderhoud met eNCA sê bestuurder Gugulethu Quma die daaglikse vraag is gemiddeld tussen een-duisend-700 en een-duisend-750-megaliter teenoor ‘n teiken van een-duisend-500 tot een-duisend-550 megaliter. Hy sê die Stad bespaar water oornag […]
# Die Brasiliaanse minister van Buitelandse Sake, Mauro Vieira, sê ‘n handelsending uit verskeie sektore is in Suid-Afrika om wedersydse voordelige geleenthede te ondersoek. Hy het tydens die agtste vergadering van die Suid-Afrika-Brasilië gesamentlike kommissie in Pretoria, samewerking in handel, wetenskap en tegnologie beklemtoon, veral in ruimtewetenskap, mariene navorsing en gesondheid. Vieira sê albei lande […]
# Johannesburg Water says the city is using about 200 megalitres more water per day than its supply target, putting pressure on the system. Speaking to ENCA, Manager Gugulethu Quma says daily demand is averaging one-thousand-700 to one-thousand-750 megalitres against a target of one-thousand-500 to one-thousand-550 megalitres. He says the City is conserving water in […]
# Brazilian Foreign minister Mauro Vieira says a multisectoral Brazilian trade mission is in South Africa to explore mutually beneficial opportunities. Speaking during the eighth South Africa-Brazil Joint Commission in Pretoria, Vieira highlighted trade, science and technology cooperation, particularly in space science, ocean research and health. Vieira also said that both countries can strengthen vaccine […]