# Die DA sê die verouderde padoppervlak-bestuurstelsel in Ekurhuleni, Gauteng, is ‘n gevaar vir padgebruikers, met die laaste volledige padtoestand‑ondersoek wat in 2019 gedoen is. Woordvoerder Michael Waters sê amptenare maak staat op verouderde data, wat lei tot noodgedwonge instandhouding, erger slaggate en onveilige strate. Bykans een uit elke vier strate is blykbaar in ‘n […]
# Die DA in Gauteng sê ‘n beplande kliniekprojek is reeds langer as tien jaar vertraag ondanks miljoene-rand wat reeds bestee is, wat kommer laat ontstaan oor verkwistende uitgawes en swak projekbestuur. Woordvoerder Kingsol Chabalala beweer inwoners van Sebokeng in die Vaaldriehoek sal nog drie jaar moet wag voor die moderne Boitumelo-kliniek voltooi is. Hy […]
# Suspended Tshwane Metro Police deputy chief Umashi Dhlamini has denied acting as a conduit between suspended SAPS Sergeant Fannie Nkosi and external parties in a controversial tender matter. Investigations are looking into alleged irregularities involving multi-million-rand security tenders. This follows questions from evidence leader Matthew Chaskalson at the Madlanga Commission, where WhatsApp messages were […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, en stadsbestuurder Kagiso Lerutla is op borgtog vrygelaat in die Landdroshof in Boksburg, Gauteng. Hulle word aangekla van bedrog, korrupsie en regsverydeling oor ‘n beweerde komplot in 2019 om ‘n derde party te huur om hom as Lerutla voor te doen in ‘n verkeersoortredingsaak. Landdros Emmanuel […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi and city manager Kagiso Lerutla have been granted bail at the Boksburg Magistrate’s Court in Gauteng. The pair face charges of fraud, corruption and defeating the ends of justice over an alleged 2019 plot to hire a third party to impersonate Lerutla over a traffic offence. […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, LebogangMaile, het in die provinsiale wetgewer gesê die provinsie ondervind ernstige oorbevolking in skole. Dit word aangevuur deur ‘n skerp toename in inskrywings wat verband hou met migrasie en verstedeliking. Maile waarsku dat meer as ‘n duisend skole oorvol is, met ‘n tekort van minstens 200 nuwe skole. Hy […]
# Die polisie sê twee onlangse inhegtenisnemings van vermeende dwelmmuile op die O-R Tambo-internasionale lughawe in Gauteng laat kommer ontstaan oor sekerheid en smokkelrisiko’s. Woordvoerder Athlenda Mathe sê die voorvalle weerspieël voortgesette pogings om smokkelnetwerke te ontwrig. In die eerste geval is ‘n Brasiliaanse burger in hegtenis geneem met kokaïen van ongeveer 8,7-miljoen-rand. Minder as […]
# City Power sê uitgebreide herstelwerk word aan die sentrale substasie in die Johannesburgse middestad gedoen nadat ‘n brand die naweek ontstaan het. Dit het ontwrigting veroorsaak in die kragtoevoer na Marshalltown, Selby en ander nabygeleë gebiede. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê belangrike toerusting is ernstig beskadig en verwyder, en ander onderdele moes […]
# Police say back-to-back drug-related arrests at OR Tambo International Airport in Gauteng raise concerns about security and smuggling risks. Spokesperson Athlenda Mathe says the incidents reflect ongoing efforts to disrupt trafficking networks. In the first case, a Brazilian national was arrested with cocaine valued at about 8.7-million-rand. Less than 24 hours later, a Dutch […]