Skip to content

Muthambi eis wyer aanspreeklikheid vir Bronkhorstspruit se waterkrisis [KLANK]

# Die parlementêre Gesondheidskomitee sê dis nie genoeg om een ​​amptenaar te skors oor die waterkrisis in Bronkhorstspruit, Gauteng, nie. Voorsitter Faith Muthambi het aan eNCA gesê Tshwane se bestuur en politieke leierskap moet aanspreeklik gehou word. Die metro erken inwoners het onbehandelde water gedrink. Meer as 400 gevalle van maagdermsiektes is aangemeld. Muthambi sê die bestuurder van die wateraanleg is geskors en strafregtelike sake aanhangig gemaak, maar vroeëre waarskuwings oor watergehalte is nooit opgevolg nie:

ENG MuthambiOnWater