Skip to content

Move SA eis dringende optrede teen geslagsgeweld en swak dienslewering in Sharpeville [KLANK]

# Move SA eis onmiddellike regeringsingryping in Sharpeville, Gauteng, teen die vlaag geslagsgeweld en jare se versuim met munisipale dienslewering. Die jaarlikse data vir die plaaslike polisiedistrik van April verlede jaar tot Maart vanjaar toon dat 530 misdrywe as gewelddadige kontakmisdade aangeteken is. Dit is die kategorie waaronder geslagsgeweld en vrouemoord val, en sluit onder meer verkragting, gesinsgeweld en poging tot moord in. Move SA se leier, Rali Mapeule, sê geslagsgeweld moet endkry:

ENG MapeuleONSharpeville