# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die weerstelsel wat dele van die land raak, sal ooswaarts beweeg en vandag begin opklaar. Verspreide buie en donderstorms kan egter steeds tot vanmiddag in sommige provinsies voortduur, insluitend Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Vrystaat en die Oos-Kaap. Weervoorspeller Moneiwa Singa sê toestande sal geleidelik verbeter, hoewel koeler weer na verwagting sal […]
# Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het sy veldtog teen slaggate bekendgestel om padherstelwerk te bespoedig nadat swaar reën die toestande vererger het. Burgemeester Peter Teixeira sê die projek gebruik eksterne kontrakteurs en munisipale spanne om die agterstande aan te pak. Hy sê ‘n krisisbevelsentrum vir paaie sal die vordering dophou en verantwoordbaarheid verseker. Hy voeg […]
# President Cyril Ramaphosa het aangekondig vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing gaan op 4 November plaasvind. Die datum is bevestig ná raadpleging met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, en sal binnekort in die Staatskoerant afgekondig word. Ramaphosa het gepraat tydens die koördinerende raadsvergadering in Boksburg, Gauteng. Hy sê burgers sal kies […]
# President Cyril Ramaphosa has announced this year’s local government elections will be held on 4 November. The date was confirmed following consultations with Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa, with formal gazetting expected soon. Ramaphosa spoke on the sidelines of the coordinating council meeting in Boksburg, Gauteng. He says citizens will choose […]
# Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake het ‘n toesigbesoek aan departementele kantore in Gauteng begin om die vordering met sy digitaliseringsprogram te evalueer. Die inisiatief is daarop gemik om doeltreffendheid te verbeter en korrupsie te verminder. Die komitee ondersoek egter ook bewerings van onbillike arbeidspraktyke wat werkers raak wat meer as 350 miljoen rekords […]
# Midvaal Local Municipality launched its War on Potholes campaign to fast-track road repairs after heavy rainfall worsened conditions. Mayor Peter Teixeira says the initiative uses external contractors alongside municipal teams to address backlog areas. He says a roads war room will monitor progress and ensure accountability. He adds the programme includes resurfacing, upgrades, and […]
# Parliament Portfolio Committee on Home Affairs has begun an oversight visit to department offices in Gauteng to assess progress on its digitisation programme. The initiative aims to improve efficiency and reduce corruption. However, the committee is also probing allegations of unfair labour practices affecting workers digitising over 350 million records. Concerns include temporary contracts […]
# Die Gautengse polisie ondersoek sake van kwaadwillige saakbeskadiging en poging tot moord nadat drie vragmotors op die N3-snelweg naby Vosloorus aan die brand gesteek is. Polisiewoordvoerder Noxolo Kweza sê die verdagtes het na bewering die pad versper en begin losbrand tydens ‘n kapingspoging. Die bestuurders is ongedeerd. Kweza veroordeel die aanval en sê wetteloosheid […]
# Gauteng police opened cases of malicious property damage and attempted murder after three trucks were set alight on the N3 highway near Vosloorus. Police spokesperson Noxolo Kweza says the suspects allegedly blocked the road and opened fire during an attempted hijacking. The drivers escaped unharmed. Kweza condemns the attack, saying lawlessness will not be […]