# Die Vryheidsfront Plus sê Tshwane se burgemeesterskandidaat Willie Spies is as raadslid in die Stadsraad ingesweer. Hy vul die setel wat vakant gelaat is deur Grandi Theunissen wat onlangs by die DA aangesluit het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die party ondersteun Spies ten volle in sy nuwe rol terwyl hy voorberei […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Stad Tshwane gekritiseer vir tien-duisend-rand wat betaal is om ‘n eiendom in Clubview, Pretoria, ter waarde van vyf-duisend-600-rand te waardeer. Peter Meijer van die VF Plus sê die waardasie het amper dubbel die waarde van die grond gekos en was onnodig omdat twee munisipale departemente die eiendom reeds gewaardeer […]
# Die Stad Johannesburg het ‘n klimaatsveerkragtigheidsprojek van R334-miljoen voltooi wat daarop gemik is om oorstromings en omgewingskade te verminder. Die program vir natuurgebaseerde oplossings vir klimaatsaanpassing in Afrika suid van die Sahara, het eenduisend-500 werksgeleenthede geskep, 489 hektaar grond herstel, meer as 47-duisend bome geplant en 664 ton afval uit die Jukskeirivier verwyder. Die […]
# Die saak teen die Zimbabwiese-Britse burger Ndodana Tshuma, wat teregstaan op ‘n aanklag van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, is tot 8 September in die Johannesburgse Landdroshof uitgestel. Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou en twee dogters, is verlede maand in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem. […]
# The case against Zimbabwean-British national Ndodana Tshuma, who faces a charge of unlawful possession of a firearm, has been postponed to September 8 in the Johannesburg Magistrate’s Court. Tshuma, who is wanted in Britain over the alleged murder of his wife and two daughters, was arrested in Kensington, Johannesburg, last month. His lawyer, Chrispin […]
# Voormalige hoof van die Valke Godfrey Lebeya sê hy het ‘n span gestuur om ‘n operasie by die huis van sakeman Katiso “KT” Molefe in Sandton te verifieer. Lebeya het aan die Madlanga-kommissie gesê hy ken Molefe nie en hy het ‘n oproep van Malcolm X ontvang, wat gesê het mense wat maak asof […]
# Former Hawks head Godfrey Lebeya says he sent a team to verify an operation at the home of businessman Katiso “KT” Molefe in Sandton. Lebeya told the Madlanga Commission that he does not know Molefe and that he received a call from Malcolm X, alleging that people claiming to be Hawks were conducting a […]
# Die nuutgestigte politieke beweging, MOVE SA, sê meer as 300 Suid-Afrikaners het na vore gekom, net meer as 30 dae nadat die party gestig is, om munisipale setels onder sy vaandel te betwis. Die president van die party, Rali Mampeule, sê MOVE SA sal in Johannesburg, Ekurhuleni en Emfuleni aan die 2026-plaaslike regeringsverkiesing deelneem. […]
# Newly formed political movement, MOVE SA says more than 300 South Africans have stepped forward to contest municipal council seats under its banner, just over 30 days after the party was formed. Party president, Rali Mampeule, says MOVE SA will contest Johannesburg, Ekurhuleni and Emfuleni in the 2026 Local Government Elections. The candidates have […]