Skip to content

N12-snelweg naby Lenasia oopgestel na diensleweringsbetoging oornag [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê die N12-snelweg naby Lenasia en Nana’s Farm is nou weer oop vir verkeer na verlede nag se diensleweringsbetoging. Die betoging het gister ook verkeer ontwrig op die Klipspruitvallei-pad, bekend as die K43, en Abubakar-rylaan waar paaie onder meer met klippe en rommel versper is. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die polisie en verkeersbeamptes kon intussen versperrings verwyder en verkeersvloei herstel:

ENG FihlaONProtest