# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer sê hy verskerp pogings om verkeerstekens op kruisings reg oor die provinsie te herstel. Die herstelprogram sluit aansienlik strenger veiligheidsmaatreëls in om kabeldiefstal en vandalisme te voorkom. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê skade aan padinfrastruktuur ontwrig verkeersvloei en stel die publiek se veiligheid in gevaar:
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ʼn bewaringsbevel van die Spesiale Tribunaal ontvang om twee eiendomme van miljoene rand te vries wat verbind word met die gewese hoof van die Suid-Afrikaanse Passasierspooragentskap, Lucky Montana. Die eiendomme is een in Hurlingham, Johannesburg, wat vir 13,5-miljoen-rand aangekoop is, en een in Waterkloof, Pretoria, wat 2,25-miljoen-rand gekos het. Die ondersoekeenheid […]
# The Special Investigating Unit has secured a preservation order from the Special Tribunal to freeze two multimillion-rand properties linked to former Passenger Rail Agency of South Africa Group CEO Lucky Montana. The preserved assets comprise a Hurlingham, Johannesburg property purchased for 13.5-million-rand and a Waterkloof, Pretoria property bought for 2.25-million-rand. The SIU’s spokesperson, Selby Makgotho, […]
# The Gauteng Department of Roads and Transport says it is intensifying efforts to repair and restore traffic signal intersections across the province. The restoration programme incorporates significantly stronger security measures designed specifically to combat cable theft and deliberate vandalism. The department’s spokesperson, Lesiba Mpya, says damage to road infrastructure severely disrupts traffic flow and […]
# President Cyril Ramaphosa sal vandag die Eerste Gewone Sitting van die Sewende Pan-Afrikaanse Parlement by sy hoofkwartier in Midrand, Gauteng, open. Die weeklange sitting word gehou onder die Afrika-Unie se 2026-tema om volhoubare waterbeskikbaarheid en veilige sanitasie te verseker. Die byeenkoms volg op die verkiesing van die nuwe Pan-Afrikaanse Parlementsburo in April. Dit sal […]
# President Cyril Ramaphosa will today officially open the First Ordinary Session of the Seventh Pan-African Parliament at its headquarters in Midrand, Gauteng. The week-long session is being held under the African Union’s 2026 theme of ensuring sustainable water availability and safe sanitation. The gathering follows the election of the new Pan-African Parliament Bureau in […]
# Rise Mzansi en die GOOD-party het Sarah Mabotsa benoem as hul Tshwane-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Mabotsa, die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, se benoeming is in Montana, Pretoria, aangekondig. Die partye het haar beskryf as ‘n etiese leier wat daartoe verbind is om openbare fondse te beskerm en inwoners te […]
# Tradisionele leiers in Gauteng doen ‘n beroep op dringende optrede om geweld en dwelmmisbruik in gemeenskappe te bekamp. Induna Mdeni Mdletshe het tydens ‘n reinigingsplegtigheid by die Buyafuthi-hostel in Ekurhuleni, Gauteng, kommer uitgespreek oor taxi- en taverne-moorde, onwettige mynbou en dwelmmisbruik onder jongmense. Hy het gesê tradisionele leiers werk daaraan om gemeenskappe te verenig, […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê sy Behandelingstyd-waarborgprogram verbeter toegang tot chirurgiese sorg in openbare hospitale. Die departement sê een-duisend-en-74 operasies en mediese prosedures is voltooi as deel van die Vierde Mandela-maand Chirurgiese Marathon, met 81-persent van sy teiken wat reeds bereik is. Woordvoerder, Steve Mabona, sê die departement beoog om teen 31 Julie […]