# Johannesburg Water sê WhatsApp-boodskappe wat wyd versprei word en beweer alle kraanwater in die stad is onveilig om te drink, is vals. Dit volg te midde van ‘n afsonderlike waterbesoedelingskrisis in Bronkhorstspruit, waar meer as 800 gevalle van maagdermsiektes aangemeld is. Die woordvoerder, Nombuso Shabalala, vra inwoners om waterwaarskuwings op amptelike bronne na te gaan en nie onbevestigde boodskappe te versprei wat onnodig paniek kan saai nie:
Johannesburg Water sê bewerings oor onveilige drinkwater is vals [KLANK]
ENG ShabalalaOnViralClaims