# Die DA in Tshwane vra dat ondersoek ingestel word na Defenders of the People se raadslid, Rufus Mphahlele, wat dien as voorsitter van die Artikel 79-behuisingskomitee. In ʼn uitgelekte stemboodskap verklaar Mphahlele na bewering dat hy ʼn sakeman, wat meer as 300-duisend-rand aan sy party geskenk het, gehelp het om ʼn stadstender te kry. Dana Wannenburg […]
# The City of Tshwane has strongly condemned the circulation of false and misleading information regarding the distribution of Expanded Public Works Programme application forms. Individuals are falsely claiming to represent the metro and are directing residents to collect EPWP forms from an alleged Soulbent Project Office in Saulsville. Mayoral committee member for Community and Social Development Services, […]
# The DA in Tshwane is requesting an investigation into Defenders of the People councillor Rufus Mphahlele, who serves as the Section 79 Housing Committee chairperson. In a leaked voice recording, Mphahlele allegedly states that a businessman who donated over 300-thousand-rand to his party was later assisted in securing a city tender. The DA’s Dana Wannenburg says he further claims to have fought for the […]
# Die Zambiese regering het ʼn heroorwegingsaansoek by die Gautengse Hooggeregshof ingedien. Dit sal ʼn hofbevel uitdaag wat beveel dat oudpresident Edgar Lungu se oorskot aan die Two Mountains-lykshuis in Pretoria oorhandig word. Die Zambiese regering het verlede week die Hooggeregshof-bevel van Augustus 2025 uitgevoer wat hom die reg gee om Lungu se oorskot na […]
# The Zambian government has filed a reconsideration application in the Gauteng High Court. This is to challenge a court order which directed the return of former president Edgar Lungu’s remains to the Two Mountains mortuary in Pretoria. Last week, the Zambian government executed the August 2025 High Court judgment that entitled it to repatriate […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, ontken hy het as ‘n skakel opgetree tussen die geskorste SAPD-sersant Fannie Nkosi en eksterne partye in ‘n omstrede tendersaak. Ondersoeke is aan die gang na beweerde onreëlmatighede rondom sekuriteitstenders van miljoene-rand. Dit volg na vrae deur die getuienisleier Matthew Chaskalson voor die Madlanga-kommissie, waar WhatsApp-boodskappe […]
# Die groep March and March wat teen onwettige migrasie gekant is, het voor die Uniegebou in Pretoria betoog dat wet en orde herstel moet word. Die groep gee onwettige migrante die skuld vir toenemende werkloosheid, misdaad en druk op openbare dienste, wat kritiek ontlok het oor buitelanders wat as sondebokke gebruik word. Woordvoerder Jacinta […]
# Die Madlanga-kommissie het die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, ondervra oor interne tenderdokumente wat gedeel is met die geskorste polisiesersant Fannie Nkosi. Dhlamini beweer die inligting was nie vertroulik nie, maar kommissaris Sesi Baloyi verwerp dit en sê die dokument is wel vertroulik en intern verkry. Dhlamini getuig oor sy rol in die […]
# Anti-illegal migration group March and March has protested at the Union Buildings in Pretoria, calling for law and order to be restored in the country. The group blames illegal migrants for rising unemployment, crime and pressure on public services, claims that have drawn criticism and accusations of scapegoating foreigners. The organisation’s Jacinta Ngobese-Zuma has […]