# ‘n Kenner aan die Universiteit van Pretoria vra versigtige optimisme na die bekendstelling van die Suid-Afrikaans-geleide MIV-entstofproefneming, Brilliant 011, in Kaapstad. Theresa Rossouw sê die studie is ‘n belangrike wetenskaplike stap in die lang en ingewikkelde soektog na ‘n MIV-entstof, maar is nie ‘n deurbraak of genesing nie. Sy sê MIV is steeds moeilik […]
# Die Madlanga-kommissie is bekommerd oor teenstrydighede in getuienis nadat die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, onthul het dat verkrygingsreëls vereis dat aankoopbestellings uitgereik word voordat werk begin. Dit weerspreek die getuienis van die geskorste finansiële hoof, Gareth Mnisi. Die ondersoek kyk na onreëlmatighede in ‘n sekerheidstender van 59-miljoen-rand wat verband hou met […]
# The Madlanga Commission has raised concerns of testimony contradictions after suspended Tshwane Metro Police Department deputy chief, Umashi Dhlamini, revealed that procurement rules require purchase orders to be issued before work begins, contradicting suspended chief financial officer Gareth Mnisi’s testimony. The inquiry is investigating alleged irregularities in a 59-million-rand security tender linked to Gubis85 Solutions. […]
# Tshwane se komitee oor Vervalle Geboue sê onwettige verbindings stel lewens in gevaar, beskadig infrastruktuur en belemmer dienslewering. Die komitee het onlangs ʼn geteikende toepassingsoperasie in Pretoria se nywerheidsgebied uitgevoer waar onwettige herwinningsaanlegte op munisipale eiendom bedryf is. Die burgemeesterskomiteelid vir Samewerkende en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê een verdagte is aangekeer omdat hy […]
# ʼn Multidissiplinêre operasie in Akasia en Pretoria-Noord het gister gelei tot die inhegtenisneming van 339 verdagtes. Hulle is weens verskeie strafregtelike oortredings vasgetrek, onder meer moord, poging tot moord en gewapende roof. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 61 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# The Tshwane’s Bad Buildings Committee says illegal connections endanger lives, damage infrastructure, and undermine service delivery. The committee conducted a targeted enforcement operation in Pretoria Industrial recently, where illegal recycling facilities were operating on municipal-owned property. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Flora Monama, says one suspect was arrested for impersonating a […]
# A high-impact multi-disciplinary operation in Akasia and Pretoria North resulted in the arrest of 339 suspects yesterday. They were apprehended for various criminal offences, including murder, attempted murder and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 61 undocumented immigrants were detained and handed over to immigration officials for processing:
# ActionSA het die vordering van die Stad Tshwane onder leiding van burgemeester Nasiphi Moya geloof vir die stabilisering van die waternetwerk. Die party sê die onvermoë van DA-geleide regerings van 2016 tot 2024 om die Water en Afloopwater-meesterplan ten volle te finansier en in werking te stel, het veroorsaak dat afloopwaterwerke soos Rooiwal, Baviaanspoort […]
# ActionSA has commended the progress of the City of Tshwane’s administration under mayor Nasiphi Moya on stabilising the water network. The party says the inability of the DA-led governments from 2016 to 2024 to fully fund and implement the Water and Wastewater Master Plan meant that key upgrades to wastewater treatment works such as […]