# Die DA sê sy dringende hofaansoek teen die skorsing van Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, gaan oor die beskerming van die oppergesag van die reg en die voorkoming van politieke inmenging in die stad se administrasie. Die party voer aan die Hooggeregshof in Pretoria moet die raad se besluit tersyde stel, aangesien dit aanspreeklikheid […]
# Die verhoor van die vermeende moorenaars van die voormalige Bafana Bafana-kaptein, Senzo Meyiwa, het hervat in die Hooggeregshof in Pretoria, met sy ma, Ntombifuthi Meyiwa, wat dit die eerste keer in 12 jaar bywoon. Sy is vergesel deur die hoof van AfriForum se eenheid vir privaat vervolgings, Gerrie Nel, wat nou die gesin verteenwoordig. […]
# Die Stad Tshwane het ‘n tydelike leerdervervoerdiens ingestel vir meer as 100 leerders van hervestigde huishoudings in Leeufontein Uitbreiding 32, om te verseker onderrig en leerwerk gaan sonder ontwrigting voort. Die Departement Menslike Nedersettings in die metro se woordvoerder, Doreen Mokgolo, sê twee munisipale busse word voorsien om leerders tussen hul huise en skole […]
# The trial of the alleged murderers of former Bafana Bafana captain Senzo Meyiwa has resumed in the High Court in Pretoria, with his mother, Ntombifuthi Meyiwa, attending proceedings for the first time in 12 years. She was accompanied by the head of AfriForum’s private prosecution unit, Gerrie Nel, who now represents the family. Meyiwa […]
# The City of Tshwane has introduced a temporary learner transport service for more than 100 learners from relocated households in Leeufontein Extension 32. This is aimed at ensuring that teaching and learning continue without disruption. The metro’s Human Settlements Department spokesperson, Doreen Mokgolo, says two municipal buses are being provided to transport learners between […]
# Ses-en-dertig motoriste is in hegtenis geneem en 42 voertuie is in Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni geskut tydens hoë-impak stop-en-deursoek-operasies, as deel van die #RemoveSkorokoroCampaign tussen die 20ste en die 26ste van die maand. Die woordvoerder van die Gautengse Paaie- en Vervoerdepartement, Melitah Madiba, sê 99 minibustaxi’s en privaat voertuie het opskortingskennisgewings ontvang wat hulle […]
# Thirty-six motorists were arrested and 42 vehicles impounded in Johannesburg, Tshwane and Ekurhuleni during high-impact stop-and-search operations from the 20th to 26 of this month. The operations were undertaken under the #RemoveSkorokoroCampaign. The Gauteng Roads and Transport Department spokesperson, Melitah Madiba, says 99 minibus taxis and private vehicles received discontinuation notices, removing them from the […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange vonnis verwelkom wat die Pretoriase Streekshof opgelê het aan ‘n leerdervervoerbestuurder van Mamelodi wat ‘n negejarige kind verkrag het. Woordvoerder Lumka Mahanjana sê die 41-jarige Given Mphahlele het die kind in Junie 2021 in sy huis verkrag en gedreig om haar ma te vermoor as sy haar vertel. […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the life sentence imposed by the Pretoria Regional Court on a Mamelodi learner transport driver who raped a nine-year-old girl. Spokesperson Lumka Mahanjana says 41-year-old Given Mphahlele raped the child at his home in June 2021 and threatened to kill her mother if she disclosed the incident. She […]