# Ses-en-dertig motoriste is in hegtenis geneem en 42 voertuie is in Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni geskut tydens hoë-impak stop-en-deursoek-operasies, as deel van die #RemoveSkorokoroCampaign tussen die 20ste en die 26ste van die maand. Die woordvoerder van die Gautengse Paaie- en Vervoerdepartement, Melitah Madiba, sê 99 minibustaxi’s en privaat voertuie het opskortingskennisgewings ontvang wat hulle van die paaie verwyder het. Sy sê die voertuie het ernstige meganiese foute gehad, ondermeer foutiewe remme en gekraakte windskerms:
Meer as 30 motoriste gearresteer en 42 voertuie gekonfiskeer in hoë-impak optrede in Gauteng [KLANK]
ENG MadibaONOperations