# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange vonnis verwelkom wat die Pretoriase Streekshof opgelê het aan ‘n leerdervervoerbestuurder van Mamelodi wat ‘n negejarige kind verkrag het. Woordvoerder Lumka Mahanjana sê die 41-jarige Given Mphahlele het die kind in Junie 2021 in sy huis verkrag en gedreig om haar ma te vermoor as sy haar vertel. Sy sê die kind het ‘n maand later daaroor gepraat en die saak is onmiddellik aangemeld:
Leerdervervoerbestuurder kry lewenslank vir verkragting van negejarige [KLANK]
ENG MahanjanaONDriver