# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg is tydelik gesluit. Dit volg na onlangse reën en donderstorms wat ʼn groot uitwerking op die onverwerkte watervoorraad gehad het. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die gehalte van die water het die aanleg se behandelingsvermoë oorskry wat dit moeilik maak om die water tot op die vereiste vlakke […]
# The City of Tshwane says the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant has been temporarily shutdown. This follows recent thunderstorms and rain, which have significantly affected the raw water supply. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says high turbidity levels have exceeded the plant’s treatment capacity, making it difficult to process water to the required standard. He […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy help boere van Rooiwal met regsaksie teen die metroraad van Tshwane weens die volgehoue verval van Rooiwal se rioolwatersuiweringsaanleg. Die burgemeester Nasiphi Moya hou vol daar is geen waterkrisis in die metro nie. Rina Marx van die VF Plus sê hoewel die burgemeester ‘n krisis ontken, word boere gedwing […]
# The Freedom Front Plus says it is assisting Rooiwal farmers with instituting legal action against the Tshwane Metro Council for the ongoing collapse of the Rooiwal Waste Water Treatment Works. Mayor Nasiphi Moya has insisted that there is no water crisis in the metro. The FF Plus’s Rina Marx says while the mayor denies […]
# Die geskorsde adjunk- polisiekommissaris van die Sedibeng-distrik, Abraham Nkhwashu, het bewerings ontken dat hy ingemeng het in die borgtogverrigtinge van polisiebeampte, Michael Pule Tau. Nkhwashu het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en gesê hy is genader deur die vermeende misdaadkartelbaas Katiso “KT” Molefe, wat na bewering probeer het om hom te oorreed om […]
# Die DA in Tshwane vra dat die EFF aanspreeklik gehou moet word oor bewerings van tendermanipulering in die metro. Dit volg na bewerings wat by die Madlanga-kommissie gemaak is en WhatsApp-boodskappe wat dui op moontlike politieke inmenging in ‘n sekuriteitstender waarby EFF-leier Julius Malema, betrokke was. Cilliers Brink van die DA sê die EFF […]
# Suspended Sedibeng deputy district police commissioner Abraham Nkhwashu has denied allegations that he interfered in the bail proceedings of police officer Michael Pule Tau. Testifying before the Madlanga commission in Pretoria, Nkhwashu said he was approached by suspected crime cartel boss Katiso “KT” Molefe, who allegedly tried to persuade him to help secure bail […]
# The DA in Tshwane is calling for the EFF to be held accountable over allegations of tender rigging in the metro. This follows claims made at the Madlanga commission and WhatsApp messages suggesting possible political interference in a security tender linked to EFF leader Julius Malema. The DA’s Cilliers Brink says the EFF cannot […]
# Tshwane se burgemeester Nasiphi Moya sê kwesbare gemeenskappe word die ergste getref deur klimaatsverandering en arm huishoudings word meestal geraak deur oorstromings, hitte en skade aan infrastruktuur. Moya het tydens die bekendstelling van die Klimaataksie-ondersteuningsprojek beklemtoon plaaslike klimaatreaksie moet voorrang gee aan veerkragtigheid, waardigheid en regverdigheid. Moya sê munisipaliteite moet fokus op versagting en […]