# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê sy het te goeder trou en binne haar wettige magte opgetree in sake rakende die munisipale bestuurder, Johann Mettler en die finansiële hoof, Gareth Mnisi. Dit volg nadat die DA en Solidariteit hofsake aanhanging gemaak het wat onlangse raadsbesluite betwis. Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die aansoeke om tussentydse verligting word Dinsdag aangehoor en die hoofsaak sal later beslis word:
Tshwane se burgemeester verdedig rol in hofgeding oor munisipale bestuurder en finansiële hoof
ENG-MgoboziOnMoya