Skip to content

ActionSA vra volle inkontraktering van veiligheidswagte in Johannesburg [KLANK]

# ActionSA het sy steun vir die volle inkontraktering van veiligheidswagte in die Stad Johannesburg herbevestig. Die party sê sekere wagte, wat onder die voormalige burgemeester Herman Mashaba se administrasie ingekontrakteer is, word nie genoeg betaal nie ondanks die feit dat hulle 12-uur skofte werk. Nandi Ndaba van ActionSA sê inkontraktering het reeds salarisse en werkvoordele verbeter sowel as die afhanklikheid van arbeidsmakelaars verminder. Sy versoek die stad om die inkontraktering van alle kwalifiserende veiligheidswagte te voltooi:

ENG-NdabaOnGuards