# Die Stad Tshwane sê Bronkhorstspruit se watersuiwerings-aanleg is steeds besig om te herstel, nadat bedrywighede onlangs gestaak is vir herstelwerk. Die filtrasieproses is steeds beperk en werk tans teen ongeveer die helfte van sy vermoë. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watervoorsiening word versprei teen ongeveer 80-persent na Ekandustria en 20-persent na Bronkhorstspruit […]
# The City of Tshwane says the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant system is still recovering, following the recent shutdown for repairs. The filtration process is still constrained and is currently operating at about half of its capacity. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says water supply has been distributed at approximately 80-percent to Ekandustria and 20-percent […]
# Die taakspan van die Tshwane Metropolisiedepartement het ‘n minibus op die R-80 Mabopanehoofweg by Theo Martins-poort voorgekeer en daarop beslag gelê weens oorlading en die bedryf van sake sonder ‘n permit. Die minibus is gedurende ‘n roetinepatrollie voorgekeer. Woordvoerder Puleng Motholo sê daar is vasgestel daar was 34 leerders in die voertuig wat 14 […]
# The Tshwane Metro Police Department Task Team Unit intercepted and impounded a scholar transport minibus for overloading and operating without a permit on R80 Mabopane Highway at Theo Martins Poort. The scholar transport vehicle was stopped during a routine patrol yesterday. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says upon inspection, it was found that the vehicle […]
# A serious security breach is under investigation after a break-in at the South African National Defence Force Tekbase facility at Lyttelton Military Base in Pretoria. The break-in occurred on Monday, when a storeroom was forced open, and three R4 rifles and two 40-millimetre multiple rocket launchers were reported missing. The investigation is ongoing, with […]
# The United Africans Transformation has expressed concern about allegations of governance failures in the City of Tshwane. This after Defenders of the People’s councillor Rufus Mphahlele was accused of involvement in alleged irregular tender dealings as well as poor attendance at council meetings. The party’s Mighty Mabule calls for Mphahlele’s immediate suspension while an […]
# ’n Ernstige sekuriteitskending word ondersoek ná ’n inbraak, Maandag by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se Tekbasis-fasiliteit by die Lyttelton Militêre Basis in Pretoria. ‘n Stoorkamer is oopgebreek en drie R4-gewere en twee 40-millimeter vuurpylwerpers is as vermis aangemeld. Die ondersoek duur voort, en verdere verifiëring is aan die gang om vas te stel of […]
# United Africans Transformation het kommer uitgespreek oor bewerings van regeringsmislukkings in die Stad Tshwane. Dit volg nadat Defenders of the People-raadslid Rufus Mphahlele daarvan beskuldig is dat hy betrokke was by beweerde onreëlmatige tendertransaksies asook as swak bywoning van raadsvergaderings. Mighty Mabule van die party eis Mphahlele se onmiddellike skorsing terwyl ‘n onafhanklike ondersoek […]
# Die Stad Tshwane veroordeel vals en misleidende inligting oor die verspreiding van aansoekvorms vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram. Mense doen hulle voor as verteenwoordigers van die metro en moedig mense aan om vorms vir die program by ʼn sogenaamde Soulbent-projekkantoor in Saulsville te gaan haal. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste, Palesa Modise, sê […]