Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe is demanding that the owners of Lily Mine in Mpumalanga take responsibility for retrieving the container and the bodies of the mineworkers who died in the 2016 disaster. Addressing the mine health and safety summit in Kempton Park, Gauteng, Mantashe said mine owners cannot benefit from mining operations, […]
# Die ANC-vroueliga sê daar is ‘n behoefte aan eenheid en gesamentlike optrede ná die toenemende aantal vroue wat in Ekurhuleni, Gauteng, vermoor is. Volgens die party blyk dit die moorde volg ‘n kommerwekkende patroon en het vrese laat ontstaan dat ’n reeksmoordenaar daarvoor verantwoordelik kan wees. Die sekretaris-generaal van die liga, Nokuthula Nqaba, doen […]
# Die Minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, dring aan die eienaars van die Lily-myn in Mpumalanga moet verantwoordelikheid aanvaar vir die herwinning van die houer en die liggame van die mynwerkers wat in die ramp van 2016 omgekom het. Mantashe het die beraad oor mynveiligheid en -gesondheid in Kemptonpark, Gauteng, toegespreek en […]
# The ANC Women’s League says there is a need for unity and collective action following the growing number of women murdered in Ekurhuleni, Gauteng. According to the party, the killings appear to follow a concerning pattern and have raised fears that a serial killer could be responsible. The league’s secretary-general Nokuthula Nqaba calls for […]
# Die Minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê die mynbousektor moet nie wins bo werkers se gesondheid en veiligheid stel nie. Tydens ‘n beraad oor myngesondheid en -veiligheid in Kemptonpark, Gauteng, het Mantashe gesê 49 mynwerkers teen 14 September hierdie jaar alreeds in die bedryf gesterf, vergeleke met 41 sterfgevalle verlede jaar. […]
Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe says the mining industry must not put profits ahead of workers’ health and safety. Speaking at the mine health and safety summit in Kempton Park, Gauteng, Mantashe said 49 mineworkers had died in the industry by 14 September this year, compared with 41 fatalities recorded last year. He […]
# Die waarnemende Gautengse polisiekommissaris, Fred Kekana, versoek die publiek om die polisie toe te laat om hul ondersoek uit te voer ná die ontdekking van ‘n negende vrou se liggaam in Ekurhuleni. Sy is sowat 30-jaar-oud en is met steekwonde en gedeeltelik geklee aangetref. Sy is nog nie uitgeken nie. Forensiese ondersoeke word gedoen […]
# Acting Gauteng police commissioner Fred Kekana has urged the public to allow police to conduct their investigation following the discovery of a ninth woman’s body in Ekurhuleni. The woman, believed to be about 30, had stab wounds and was partially clothed. She remains unidentified. Forensic investigations are underway to establish the cause of death. […]
# Missing In Southern Africa veroordeel geslagsgeweld nadat ‘n negende vrou se liggaam in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. Die organisasie sê die jongste voorval in Dawnpark volg op soortgelyke ontdekkings in gebiede soos Kemptonpark en KwaThema. Woordvoerder Priya Ranchod sê elke slagoffer verteenwoordig ‘n verpletterde gesin. Sy vra dat vermiste persone dringend aangemeld word, aangesien […]