# Die polisie sê die ondersoek na ‘n besending kokaïen ter waarde van ongeveer 28-miljoen-rand gaan voort om diegene betrokke by die poging te identifiseer en aan te keer. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die besending van 95-kilogram kokaïen wat Vrydag op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Ekurhuleni, aangekom het op ‘n vlug […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni questions the discrepancy between the financial picture painted by the Metro in a recent public statement and the figures in unaudited financial and performance results for the fourth quarter of the 2025/2026 financial year. The party’s Denise Janse van Rensburg says Ekurhuleni’s total outstanding creditors amounted to approximately 8-billion-rand […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni bevraagteken die teenstrydigheid tussen die finansiële prentjie wat die Metro in ‘n onlangse openbare verklaring geskets het en die syfers in die ongeouditeerde finansiële en prestasieverslag vir die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar. Denise Janse van Rensburg van die party sê Ekurhuleni se algehele uitstaande skuld aan krediteure het […]
# Die ANC in Ekurhuleni sê hy sal nie deur misdadigheid geïntimideer word of toelaat dat geweld sy demokratiese proses en organisatoriese eenheid ondermyn nie. Dit volg na ‘n skietery by die woning van raadslid Lucky Zikode in Katlehong, waartydens twee partylede beseer is. Die ANC het die voorval as ‘barbaars en lafhartig’ veroordeel. Die […]
# The ANC in Ekurhuleni says it will not be intimidated by criminality or allow violence to undermine its democratic process and organisational unity. This follows a shooting at the residence of Councillor Lucky Zikode in Katlehong, which left two party members injured. The ANC has condemned this incident, calling it ‘barbaric and cowardly’. The […]
# Die Ekurhuleni-raad het die hoof van menslike hulpbronne, Linda Gasheka, die hoof van regsdienste, Kemi Behari, en Moloko Monyepao afgedank na bewerings van wangedrag. Gasheka en Behari is by die Madlanga-kommissie beskuldig dat hulle die geskorste hoof van die Ekurhuleni Metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, beskerm het en salarisverhogings van 600-duisend-rand ontvang het. Monyepao is afgedank […]
# The Ekurhuleni Council has resolved to dismiss the head of human resources, Linda Gasheka, the head of legal services, Kemi Behari, and the head of HR Services, Moloko Monyepao, following findings of misconduct. Gasheka and Behari were implicated at the Madlanga Commission, accused of protected suspended Ekurhuleni Metropolitan Police Department chief Julius Mkhwanazi, while […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra dat ʼn gekwalifiseerde, bevoegde uitvoerende hoof onmiddellik aangestel word om oor te neem en die situasie by die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal te beredder. Dit volg na berigte van wanbestuur van staatsbates, blatante nalatigheid en agterlosigheid, en onbelangstellende bestuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê dis ontstellend dat die hospitaalbestuur […]
# The Public Servants Association is calling for the immediate appointment of a qualified, competent CEO to take over and urgently address the situation at the Tembisa Provincial Tertiary Hospital. This follows reports of mismanagement of state assets, blatant negligence, and uncaring management. PSA’s Claude Naicker says it is disturbing that the hospital management is […]