# Die Mandela Universiteit se administratiewe assistent by Verpleegkunde, Lumka Cube, het die 2025 Fabulous Woman humanitêre toekenning van die Fabulous Girls-stigting ontvang. Sy is vereer vir haar werk as stigter en besturende direkteur van die Grab and Go-stigting, ʼn Baaise organisasie sonder winsbejag. Die stigting spreek dringende behoeftes in die gemeenskap aan deur noodsaaklikhede soos […]
# Die vakbondfederasie Saftu is woedend oor die toenemende werksverliese wat elke sektor van die land se ekonomie verwoes. ArcellorMittal SA sluit teen die einde van September wat tot drie-duisend-500 werksverliese sal lei. Die Ford Motor-maatskappy in Suid-Afrika gaan 474 mense aflê by sy aanlegte in Pretoria en Gqeberha. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê die werksverliese word […]
# Mandela University’s Nursing Science administrative assistant, Lumka Cube, has been awarded the 2025 Fabulous Woman Humanitarian Award by the Fabulous Girls Foundation. She has been recognised for her work as the founder and managing director of the Grab and Go Foundation, a Gqeberha-based non-profit. The foundation addresses urgent community needs by providing essentials, such as food, hygiene […]
# The South African Federation of Trade Unions says it is outraged at the escalating jobs bloodbath, devastating every sector of the country’s economy. ArcellorMittal SA is set to shut down by the end of September, resulting in three-thousand-500 job losses. Ford Motor Company SA also plans to cut 474 jobs at its plants in Pretoria […]
# Childline South Africa is bekommerd oor die toenemende aantal minderjariges wat swanger raak. Die Oos-Kaapse regering het onthul meer as 100 kinders van tussen tien- en 14-jaar oud, en byna vyfduisend tieners tussen het April en Junie geboorte geskenk. Die polisie het sake aanhangig gemaak teen volwassenes wat daarvan beskuldig word dat hul minderjariges […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê inklusiwiteit en vennootskappe is noodsaaklik om die Visie 2040-doelwitte te bereik. ie uitvoerende hoof, Hapiloe Sello, het by die jaarlikse indaba in die Oos-Kaap gesê samewerking met belanghebbendes is noodsaaklik vir sukses. SANParke het ooreenkomste gefinaliseer met provinsiale parkagentskappe in Mpumalanga en die Oos-Kaap, terwyl projekte alreeds aan die […]
# South African National Parks says inclusivity and partnerships are vital to achieving its Vision 2040. Speaking at the annual indaba in the Eastern Cape, CEO Hapiloe Sello said collaboration with stakeholders is critical to success. SANParks has formalised agreements with provincial parks agencies in Mpumalanga and the Eastern Cape, while projects are already underway […]
# Childline South Africa has expressed concern over rising cases of minors falling pregnant. The Eastern Cape government revealed that between April and July, more than 100 children aged ten to 14, and nearly five-thousand teenagers, have given birth. Police have opened cases against adults accused of impregnating minors. National Childline executive officer Dumisile Cele […]
# Die ANC sê sy oorwinnings in tussenverkiesings in die Chris Hani-streek in die Oos-Kaap en die Sekhukhune-streek in Limpopo is bewys dat die hernuwingsprojek suksesvol is, ten spyte van kritici wat aanvoer dat die party besig is om agteruit te boer. Die party belowe om dienslewering te versnel, plaaslike regering te versterk, en om […]