# President Cyril Ramaphosa sê streeksamewerking is belangriker as ooit tevore weens internasionale onsekerheid en verskuiwende voorsieningskettings. Hy het tydens die Suider-Afrikaanse Doeane-unie se beraad in Kaapstad gesê geen Afrikaland kan alleen floreer in die huidige ekonomiese klimaat nie. Rampaphosa beskryf die unie as ‘n veerkragtige instelling wat reeds 116 jaar deur aansienlike wêreld- en […]
# Wêreldhandel in onwettige dwelms floreer, met kokaïenvervaardiging en beslagleggings van die dwelm bekend as “tik” in Suid-Afrika, op ‘n rekordhoogtepunt. Die Verenigde Nasies se jaarlikse Wêreld-dwelmverslag waarsku oor ‘n toename in nuwe dwelms wat ‘n gaping vul wat gelaat is deur die instorting van heroïenvoorraad. Kokaïenvervaardiging het in 2024 tot ongeveer vier-duisend-100 metrieke ton […]
# President Cyril Ramaphosa says global uncertainty and shifting supply chains make regional cooperation more important than ever. He told the Southern African Customs Union summit in Cape Town no African country can prosper alone in the current economic climate. Rampaphosa described the union as a resilient institution that has endured for 116 years through […]
# The global trade in illicit drugs is booming, with cocaine production and seizures of crystal meth, known as “tik’ in South Africa, at an all-time high. The United Nations’ annual World Drug Report warns of a surge in new drugs filling a gap left by the collapse in heroin supply. Cocaine production surged to […]
# Trade, Industry and Competition minister Parks Tau says the Southern African Customs Union remains the world’s oldest functioning customs union and a key driver of regional integration. Ministers from South Africa, Botswana, Eswatini, Lesotho, and Namibia are meeting to review the SACU Strategic Plan, trade modernisation and economic cooperation. He said that member states […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê die meeste buitelandse burgers wat onwettig in Suid-Afrika woon, het die land wettig binnegekom en nie deur swakbeheerde grense nie. Hoofdirekteur Sihle Mthiyane sê die meerderheid het wettig deur amptelike grensposte aangekom, maar aangebly nadat hul visums of permitte verval het. Hy sê die departement gaan voort om […]
# Die Amerikaanse Departement van Finansies se Kantoor vir Buitelandse Batebeheer het gedeeltelik en tydelik beperkings opgehef op alle transaksies wat verband hou met verligtingshulp na die aardbewings in Venezuela. Die twee kragtige aardbewings naby die hoofstad, Caracas, het minstens 235 lewens geëis en meer as vierduisend-300 mense is beseer. Die verligting van beperkings dek […]
# Die organisasie Young Intelligent Minds of South Africa sê die immigrasiekrisis het ‘n kritieke punt bereik weens die regering se onvermoë om dit vroeër daadwerklik aan te pak. Landwye anti‑immigrasiebetogings word vir Dinsdag beplan. Stigter Jeffrey Mabunda sê hulle neem kennis van die kommer wat organisasies soos March and March en Operasie Dudula opper, […]
# The Department of Home Affairs says most foreign nationals living illegally in South Africa entered the country legally and not through porous borders. Chief director Sihle Mthiyane says the majority arrived legally through official ports of entry but later overstayed after their visas or permits expired. He adds the department continues to strengthen monitoring […]