Skip to content

Trump sê Amerika en China werk aan ‘n meer gebalanseerde handelsverhouding [KLANK]

# President Donald Trump sê Amerika en China kan voortgaan om ‘n verhouding te bou wat voorspoed en veiligheid vir toekomstige geslagte sal bevorder. Hy het ‘n staatsdinee vir die Chinese president Xi Jinping gehou en dit was sy eerste besoek aan die Withuis in meer as ‘n dekade. Die besoek vind plaas in ‘n kritieke tyd vir betrekkinge oor verskeie kwessies tussen die twee lande, onder meer kunsmatige intelligensie, handel en die oorlog met Iran. Trump sê hulle werk aan ‘n meer gebalanseerde handelsverhouding, insluitend nuwe marktoegang vir Amerikaanse boere:

ENG TrumpOnChinaRelations