Skip to content

MeatCo in Namibië skort uitvoer van beesvleis en slag op na uitbreking van bek-en-klouseer [KLANK]

# MeatCo in Namibië het verdere uitvoere van beesvleis en die slag van diere opgeskort nadat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer bevestig is. Tien beeste het positief getoets op ‘n kommersiële plaas in die Karasburg-staatsveearts-distrik in die Khara-streek. Dit het daartoe gelei dat die regering beheermaatreëls ingestel het, insluitend die opskorting van in- en uitvoer van gesplete hoefdiere. Undamuje Hambira van MeatCo sê hulle ondersoek die toestand van besendings beesvleis wat reeds uitgevoer is:

ENG HambiraOnShipment