# Die Amerikaanse Kongres het Donald Trump se omvattende belasting- en bestedingswetsontwerp aanvaar in ʼn betekenisvolle oorwinning vir die president en sy binnelandse agenda. Die Huis van Verteenwoordigers het die wetsontwerp gister aanvaar met 218 stemme teenoor 214. Die Senaat het dit met slegs een stem goedgekeur. Die Kongres se Begrotingskantoor beraam die wetsontwerp kan […]
# The US Congress has passed Donald Trump’s sprawling tax and spending bill in a significant and hard-fought victory for the president and his domestic agenda. The House of Representatives on Thursday passed the bill by a vote of 218 to 214. It was approved in the Senate by just one vote. The Congressional Budget […]
# Twee mense is gister dood in ‘n Russiese lugaanval op die sentrale Oekraïnse stad Poltava waar ‘n militêre dienspligkantoor ook beskadig is. Kiëf noem dit ‘n beplande veldtog om sy werwingspogings te ontwrig. Die aanval op Poltava, waarin 47 mense beseer is en wat ‘n brand veroorsaak het by die stad se hoofdienspligkantoor, het […]
# Russia killed two people in an airstrike on the central Ukrainian city of Poltava yesterday and damaged a military draft office there in what Kyiv said was a concerted campaign to disrupt recruitment for its war effort. The strike on Poltava, which also injured 47 people and caused a fire at the city’s main […]
# Die eerste minister van Indië, Narendra Modim het sy planne uiteengesit vir sterker bande tussen sy land en Afrika, met New Delhi wat toenemend meeding met China en Rusland vir ‘n sterker ekonomiese teenwoordigheid op die vasteland. Hy het in ‘n toespraak in die Ghanese parlement beklemtoon dat ‘n groot spoorwegprojek wat laasjaar in […]
# Indian Prime Minister Narendra Modi has outlined plans for deeper ties between his country and Africa, as New Delhi increasingly vies for a stronger economic presence on the continent along with China and Russia. In a speech to Ghana’s parliament, Modi highlighted a major rail project that opened in the west African nation last […]
# Drie Kameroense burgers het in die Landdroshof in Pretoria verskyn vir die bestuur van ‘n sindikaat wat na bewering geld vervals. Die saak is tot 10 Julie uitgestel vir ‘n borgtogverhoor. Die drie is in Elarduspark in hegtenis geneem nadat die polisie hulle vasgetrek het terwyl hulle vals Suid-Afrikaanse note en Amerikaanse dollars druk. […]
# Three Cameroonian nationals have appeared in the Pretoria Magistrate’s Court for allegedly running a counterfeit money syndicate. The case has been postponed to 10 July for a bail hearing. The trio were arrested in Elarduspark after police discovered them printing fake South African notes and US dollars. National Prosecuting Authority regional spokesperson Lumka Mahanjana […]
# Vandag se staking deur Franse lugverkeerpersoneel het die kansellasie van honderde vlugte tot gevolg gehad, wat derduisende passasiers gestrand het aan die begin van die somerseisoen. Frankryk se burgerlike lugvaartowerheid sê lugrederye moet hulle skedules hersien, insluitend vir een van Europa se besigste reisbestemmings, die Charles de Gaulle-lughawe in Parys. Die nuusagentskap AFP berig dat […]