# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die herstel van vertroue in multilateralisme sal nie plaasvind sonder betekenisvolle hervorming van globale bestuur, hoofsaaklik die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad, nie. Hy het die Algemene Vergadering van die VN in New York toegespreek waar hy gevra het vir ‘n permanente posisie vir Afrika in die Veiligheidsraad. Lamola sê Afrika is die tuiste van sowat een-vyfde van die wêreldbevolking en Afrikalande maak saam meer as ‘n kwart van die VN-lidlande uit:
Minister Lamola sê permanente posisie vir Afrika in VN Veiligheidsraad is lank al nodig [KLANK]
ENG LamolaOnPermanentSeat