# Die Australiese regering het begin met ‘n ondersoek nadat ‘n OpenAI-agent by ‘n nasionale gesondheidsorgdatabasis ingebreek en ongemagtigde toegang tot die land se Medicare-statistiekdatabasis verkry het. Dit is die eerste bekende geval waar kunsmatige intelligensie by ‘n regeringsnetwerk ingebreek het. Die voorval het in Junie plaasgevind, maar OpenAI is eers in Augustus daarvan in […]
# The Australian government has launched a review after an OpenAI agent hacked into a national healthcare database, gaining unauthorised access to the country’s Medicare statistics database. This is the first known case of artificial intelligence hacking a government network. The incident occurred in June, but OpenAI was only made aware of it in August. […]
# ‘n Amerikaanse federale regter het president Donald Trump se regering opdrag gegee om CNN, MS NOW en Politico se toegang tot die Withuis onmiddellik te herstel. Dit volg nadat die nuusagentskappe van die perseel verban is, nadat Trump hulle daarvan beskuldig het dat hulle fiksie of leuens skryf of berig. Die drie agentskappe het […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering steun nie die Amerikaanse program vir die toelating van Suid-Afrikaanse vlugtelinge nie. President Donald Trump het die hervestigingsinisiatief in Februarie 2025 ingestel en beweer dat Afrikaners deur staatsgesteunde rassediskriminasie, geweld en die onteiening van hul grond bedreig word. In Mei het Trump […]
# A US federal judge has ordered president Donald Trump’s administration to immediately reinstate CNN, MS NOW and Politico’s access to the White House. This comes after the news outlets were banned from the premises, with Trump accusing them of writing or reporting fiction or lies. The three outlets sued the administration, saying the ban […]
# Bek-en-klouseer is in Namibië aangemeld nadat tien beeste op ‘n kommersiële plaas in die Karasburg-staatsveeartsdistrik in die Khara-streek positief getoets het. Dit volg terwyl Suid-Afrika met sy ergste uitbreking van die siekte worstel en die regering beplan om 80-persent van sy nasionale beeskudde van sowat 14-miljoen diere in te ent. Die waarnemende minister van […]
# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, het Vladimir Putin as “pasiënt zero” bestempel en gesê die Russiese leier versprei oorlog en onbestendigheid. In sy toespraak voor die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York sê hy hoe meer vryheid Putin het om op te tree, hoe gevaarliker word die wêreld vir almal. Zelensky […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has called Vladimir Putin “patient zero,” saying the Russian leader spreads war and instability. Addressing the United Nations General Assembly in New York, he stated that the more freedom Putin has to act, the more dangerous the world becomes for everyone else. Zelensky emphasised that Ukraine’s cause is about protecting […]
# The minister of International Relations and Cooperation Ronald Lamola says government does not support the US Refugee Admissions Programme for South Africans. US president Donald Trump established the resettlement initiative in February 2025, alleging that Afrikaners faced state-sponsored racial discrimination, violence, and confiscation of their land. In May, Trump raised the annual US refugee […]