Skip to content

Australië stel ‘n ondersoek in nadat ‘n OpenAI-agent die nasionale gesondheidsorgdatabasis kraak [KLANK]

# Die Australiese regering het begin met ‘n ondersoek nadat ‘n OpenAI-agent by ‘n nasionale gesondheidsorgdatabasis ingebreek en ongemagtigde toegang tot die land se Medicare-statistiekdatabasis verkry het. Dit is die eerste bekende geval waar kunsmatige intelligensie by ‘n regeringsnetwerk ingebreek het. Die voorval het in Junie plaasgevind, maar OpenAI is eers in Augustus daarvan in kennis gestel. Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, sê die ondersoek sal bepaal of bestaande wetgewing en bestuursprosesse geskik is om kubervoorvalle waar kunsmatige intelligensie gebruik word te hanteer.

ENG AlbaneseOnAI