# Foot and Mouth Disease has been detected in Namibia after ten cattle tested positive at a commercial farm in the Karasburg State Veterinary District in the Khara Region. This comes as South Africa is battling its worst outbreak of the disease, as government plans to vaccinate 80-percent of its national cattle herd of about […]
# Die Iranse president, Masoud Pezeshkian, het president Donald Trump se beskrywing van Iraniërs as “terroriste” verwerp en sê hulle is self “slagoffers van terrorisme”. In sy toespraak voor die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York het hy verwys na die bomaanval op ‘n skool in Minab in Februarie, waarin 120 kinders […]
# Iranian president Masoud Pezeshkian has rejected US president Donald Trump’s characterisation of Iranians as “terrorists,” asserting Iranians have been “the victims of terrorism.” In his speech to the United Nations General Assembly in New York, he highlighted the bombing of a Minab school in February, which left 120 children and 26 teachers dead. The […]
# President Cyril Ramaphosa sê daar is ‘n behoefte aan ‘n nuwe multilaterale front en die uitbreiding van ‘n wêreldwye koalisie teen ongelykheid. Hy het ‘n virtuele boodskap gelewer tydens ‘n hoëvlakgeleentheid van die Internasionale Paneel oor Ongelykheid, tydens die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York. Ramaphosa sê die besluit om die paneel […]
# President Cyril Ramaphosa says there is a need to build a new multilateral frontier and expand a global coalition against inequality. He delivered a message virtually at the International Panel on Inequality high-level event on the sidelines of the United Nations General Assembly in New York. Ramaphosa says the decision to establish the panel […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê ‘n ooreenkoms met Iran sal harde werk oor ‘n tydperk behels. President Donald Trump het gewaarsku dat hy voor die keuse is om Teheran te vernietig of ‘n ooreenkoms aan te gaan om die oorlog te beëindig. Afvaardigings van albei lande het Dinsdag in […]
# US Secretary of State Marco Rubio says a deal with Iran would involve hard work over a period of time. President Donald Trump warned that he faces a decision between annihilating Tehran and making a deal to end the war. Delegations from both countries held talks through mediators on the sidelines of the United […]
# Airports Council International sê ‘n rekordgetal van 9,8-miljard passasiers het in 2025 wêreldwyd deur lughawens beweeg. Afrika het op ‘n jaargrondslag die sterkste groei van 9-persent aangeteken, gevolg deur die Midde-Ooste met 6,5-persent. Wêreldwye passasiersverkeer het met 6,1-persent toegeneem, aangedryf deur internasionale reise. Lugvrag het ook ‘n rekord van 131,2-miljoen ton bereik, ‘n styging […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron, kritiseer die Amerikaanse president, Donald Trump, se bewerings dat hy vrede in Gaza bewerkstellig het en sê die situasie is steeds ‘n skandvlek vir die wêreld. Macron het tydens die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gesê nie ‘n enkele humanitêre deurgang in Gaza is heropen sedert Trump aangekondig het […]