Skip to content

Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê ooreenkoms met Iran sal harde werk wees

# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê ‘n ooreenkoms met Iran sal harde werk oor ‘n tydperk behels. President Donald Trump het gewaarsku dat hy voor die keuse is om Teheran te vernietig of ​​ ‘n ooreenkoms aan te gaan om die oorlog te beëindig. Afvaardigings van albei lande het Dinsdag in New York by die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies gesprekke met bemiddelaars gevoer. Rubio sê daar is ooreenstemming dat Iran ‘n skadelike mag in die Midde-Ooste is:

ENG RubioOnConsensusIran