# Die Amerikaanse Departement van Finansies het sanksies ingestel teen tien mense wat na bewering deel is van ‘n netwerk verantwoordelik vir die oordrag van kontant aan Hisbollah. Dis na bewering gedoen deur koeriers wat op handelsvlugte tussen Libanon, Turkye en die Verenigde Arabiese Emirate gereis het. Die Kantoor van Buitelandse Batebeheer sê die netwerk […]
# Twee pro-demokrasie-aktiviste wat jaarliks ‘n nagwaak gereël het om China se dodelike Tiananmen-onderdrukking te herdenk, is in ‘n Hongkongse hof skuldig bevind aan aanhitsing tot ondermyning. Die regerende Chinese Kommunistiese Party het in 1989 oorlogtenks ingestuur om vreedsame, studente-geleide demokrasie-betogings te onderdruk op die Tiananmen-plein in Beijing. Tien-duisend mense is na raming dood. Die […]
# The US Treasury Department has imposed sanctions on ten individuals alleged to be part of a network responsible for transferring cash to Hezbollah. This was allegedly done by couriers travelling on commercial flights between Lebanon, Turkey, and the United Arab Emirates. The Office of Foreign Assets Control says the network allowed the Iranian-backed Lebanese […]
# Two pro-democracy activists who organised annual vigils to mark China’s deadly Tiananmen crackdown, have been found guilty of inciting subversion by a Hong Kong court. In 1989, the ruling Chinese Communist Party sent tanks in to violently quell peaceful, student-led democracy protests at Beijing’s Tiananmen Square, killing an estimated ten-thousand people. Prominent young human […]
# Iran se Ministerie van Buitelandse Sake sê die Amerikaanse president, Donald Trump, se onwettige dreigement van verhoogde sanksies is die keerkant van die munt van oorlog en militêre aggressie. Trump dreig met ‘n ekonomiese D-Dag met gevolge vir enige land wat met Iran sake doen. Pogings sloer om die oorlog te beëindig en Amerika […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, verwelkom Suid-Afrika en Finland se ooreenkoms om samewerking in onderwys en vaardigheidsontwikkeling te versterk. Finland se minister van Onderwys, Anders Adlercreutz, het die week ʼn ampsbesoek aan Suid-Afrika gebring. Hy en die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het gedeelde prioriteite en geleenthede vir groter samewerking tussen die twee lande […]
# The Iranian Foreign Ministry says US president Donald Trump’s unlawful threat of heightened sanctions against Tehran is the other side of the coin of war and military aggression. Trump has vowed an economic D-Day under which any country that does business with Iran would face economic consequences. Efforts to end the war have stalled, […]
# Education activist Hendrick Makaneta has welcomed South Africa and Finland’s commitment to strengthening cooperation in education and skills development. This week, Finnish minister of Education Anders Adlercreutz conducted an official visit to South Africa, where he met with Basic Education minister Siviwe Gwarube to discuss shared priorities and opportunities for deeper collaboration between the […]
# Ten minste 50 mense, insluitend 40 kinders, is dood toe ‘n oorlaaide boot gister in Sokoto in die noordweste van Nigerië omgeslaan het. Daar was volgens berigte meer as 70 mense aan boord, wat boere en arbeiders ingesluit het wat gehuur is om rys te oes. Sestien mense is gered. Die Nasionale Binnelandse Waterweë […]