Skip to content

Onderwysaktivis verwelkom vennootskap tussen Suid-Afrika en Finland om samewerking in onderwys te versterk [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, verwelkom Suid-Afrika en Finland se ooreenkoms om samewerking in onderwys en vaardigheidsontwikkeling te versterk. Finland se minister van Onderwys, Anders Adlercreutz, het die week ʼn ampsbesoek aan Suid-Afrika gebring. Hy en die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het gedeelde prioriteite en geleenthede vir groter samewerking tussen die twee lande bespreek. Makaneta sê samewerking tussen die twee lande sal baie bydra om leerders te help:

ENG MakanetaONPartnership