# Google se moedermaatskappy, Alphabet, en Marvell Technology het ‘n belangrike ooreenkoms vir doelgemaakte KI-skyfies onderteken. Ingevolge die meerjarige ooreenkoms het Marvell aan Google se moedermaatskappy aandele-koopregte toegestaan om tot 194-miljard-rand in aandele te koop. Die ooreenkoms is gekoppel aan Google se besteding van ongeveer 1,9-duisend-miljard-rand aan Marvell se doelgemaakte hardeware teen 2033. Hierdie vennootskap […]
# Die aanlyn-stroomdiens Netflix is op ‘n rekord wêreldwye inhoudbestedingsveldtog van 320-miljard-rand om verskeie groot lisensie-ooreenkomste te bevestig. Die platform voeg ook kortvormreekse deur BuzzFeed en Vanity Fair by, asook eksklusiewe video-uitsendings. Plaaslik het Netflix ‘n mylpaal-kontinentale lisensievennootskap met Suid-Afrika se eMedia onderteken. Ingevolge hierdie ooreenkoms word E-tv se vlagskip-spitstyddrama The Four of Us minder […]
# ’n Seldsame Kerskaartjie wat uit 1910 dateer, is by ’n oudhede-uitstalling in Brittanje ontdek en is op ongeveer 55-duisend-rand gewaardeer. Die kaartjie hou verband met die vrouestemregbeweging en bied ’n kykie op hoe veldtogvoerders alledaagse items gebruik het om hul saak te bevorder. Die kaartjie is deur die eienaar na die uitstalling gebring, wat […]
# Die Suid-Koreaanse minister van Verdediging, Ahn Gyu-back, sê Noord-Korea beskik dalk oor tussen 80 en 120 kernplofkoppe. Dit is aansienlik meer as die Amerikaanse president Donald Trump se onlangse skatting van 57. Ahn het beklemtoon dat die presiese getal moeilik is om te verifieer, met die skatting wat gedeeltelik op privaat navorsing gebaseer is. […]
# A rare Christmas card dating back to 1910 has been discovered at an Antiques Roadshow in Britain and was valued at around 55-thousand-rand. The card is linked to the women’s suffrage movement and offers a glimpse into how campaigners used everyday items to promote their cause. The card was brought to the roadshow by […]
# Online streaming service Netflix is on a record 320-billion-rand global content spending spree, to secure several major licensing agreements. The platform is adding short-form series from BuzzFeed and Vanity Fair, alongside exclusive video podcasts. Regionally, Netflix signed a landmark continental licensing partnership with South Africa’s eMedia. Under this deal, E-tv’s flagship prime-time drama The […]
# Google’s parent company, Alphabet, and Marvell Technology have signed a major custom AI chip agreement. Under the multi-year deal, Marvell granted Google’s parent company stock warrants to purchase up to 194-billion-rand in shares. The deal is tied to Google spending roughly 1,9-trillion-rand on Marvell’s custom hardware by 2033. This partnership positions Marvell as a […]
# South Korean minister of Defence Ahn Gyu-back says North Korea could have between 80 and 120 nuclear warheads. That is substantially higher than US President Donald Trump’s recent estimate of 57. Ahn stressed the exact number is difficult to verify, with the estimate based partly on private research. Seoul still does not officially recognise […]
# Noord-Korea het nog ‘n vermeende ballistiese missiel na die See van Japan afgevuur. Suid-Koreaanse en Japannese owerhede sê die lansering het plaasgevind net dae voor Suid-Korea en Amerika se groot militêre oefeninge, wat Pyongyang lank reeds as uitlokkend veroordeel het. Seoel sê die missiel is vanaf die Wonsan-gebied gelanseer en het ongeveer 700-kilometer afgelê […]