# US Secretary of State, Marco Rubio, says Cuba has been a national security threat for years because of its ties to American adversaries. This comes as the US has announced criminal charges against Cuba’s former leader, Raúl Castro. President Donald Trump has previously said he wants regime change on the island, which has been […]
# Betogers het gister twee hospitaaltente waar Ebola-pasiënte in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo behandel word, aan die brand gesteek. Dit volg nadat ʼn jong man wat aan die siekte dood is, se familie verbied is om sy liggaam weg te neem en te begrawe. Ses pasiënte het ten tyde van die […]
# Protesters set alight two hospital tents treating Ebola patients in the eastern Democratic Republic of Congo yesterday. This comes after relatives of a young man thought to have died from the virus were prevented from taking his body away for burial. Six patients were receiving treatment in the medical tents at the time of […]
# Israel sê hy het al die buitelandse aktiviste wat aangehou is nadat hul Global Sumud-flottielje Maandag in internasionale water op pad na Gaza onderskep is, gedeporteer. Altesaam 422 aktiviste, insluitend ses Suid-Afrikaners, is gister op drie vliegtuie van die Turkse lugredery uit die suide van Israel gevlieg. Meer as 50 bote was deel van […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê hy is vriendelik by die Withuis ontvang en sien uit daarna om die land te verteenwoordig. Hy het gister sy geloofsbriewe aan president Donald Trump van Amerika oorhandig. Hy vervang Ebrahim Rasool na meer as ʼn jaar van spanning tussen Pretoria en Washington. Meyer het aan […]
# Solidariteit sê met Amerika se verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika moet die regering die spreekwoordelike olyftak van Washington aangryp. President Donald Trump van Amerika het ʼn proklamasie uitgevaardig dat die belastingvrye toegewing onder die AGOA-ooreenkoms aan lande suid van die Sahara, tot 31 Desember vanjaar verleng word. Solidariteit sê […]
# ʼn Appèlhof in Parys het die Franse lugredery en Airbus skuldig bevind aan korporatiewe manslag na die voorval in 2009 waarin Vlug AF447 neergestort en al 228 mense aan boord dood is. Die passasierstraler was op pad van Rio de Janeiro na Parys toe dit tydens ʼn storm in die Atlantiese Oseaan neergestort het. […]
# Israel says it has deported all foreign activists, who were detained after their Gaza-bound Global Sumud Flotilla was intercepted in international waters on Monday. A total of 422 activists, including six South African nationals, were flown from southern Israel on three Turkish Airlines-chartered planes yesterday. Over 50 boats taking part in the Global Sumud […]
# South Africa’s Ambassador to the United States, Roelf Meyer, says he received a warm reception at the White House and is looking forward to representing the country. He presented his credentials to US president Donald Trump yesterday, formally replacing Ebrahim Rasool after more than a year of tension between Pretoria and Washington. Speaking to […]