Skip to content

Padwedlope: 437 SAPD-lede gaan aan Comrades-marathon deelneem [KLANK]

# Padwedlope: Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het sy volle ondersteuning beloof aan die 437 polisiebeamptes wat Sondag aan die Comrades-marathon deelneem. Die groep sluit in 66 vroue en 371 mans. Meer as 80 nasies gaan verteenwoordig word in die afdraande-wedloop van sowat 89 kilometer van Pietermaritzburg na Durban. ʼn Polisiewoordvoerder, Nonkululeko Phokane, sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens is verbind tot sy lede se gesondheid en welstand:

ENG NonkululekoonMarathon