Skip to content

Onderstepoort-veeartse lei prosedure om eerste tand vir ‘n olifant in Kambodja te verwyder [KLANK]

# Professore Gerhard Steenkamp en Adrian Tordiffe van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde in Onderstepoort het na Kambodja in Asië gereis om ‘n tandtrek-prosedure op ‘n olifant uit te voer. Steenkamp sê die reis wat tot dié reusetaak gelei het, het bykans 18 maande gelede begin toe dokter Navaneetha Roopan die Kulen-olifantwoud besoek het, waar hy die olifant Chi Chlorb met ‘n gebreekte tand opgemerk het:

ENG SteenkamponCambodia