# The City of Cape Town’s metal theft unit has closed 136 illegal or non-compliant scrap traders as part of efforts to fight cable and metal theft. Since July last year, the unit made 88 arrests, recovered stolen cables and metal, and carried out thousands of patrols and inspections. Mayoral committee member for Safety and […]
# Statistics South Africa says retail trade sales increased by 2.6-percent year-on-year in March. Growth was mainly driven by general dealers and other retailers, while textiles, clothing and footwear also showed strong gains over the first quarter. However, retailers in specialised food, beverages and tobacco recorded a decline. Stats SA’s Raquel Floris says monthly sales […]
# Rugby: Backline players Dewald Human and Gino Cupido have been included in the Springbok Sevens squad that will travel to Spain and France on Sunday to compete in the final two Sevens World Championship tournaments, in Valladolid and Bordeaux. The duo missed out on the first of the three World Championship events, won by […]
Die DA doen ‘n beroep op verbeterde lewensomstandighede en beter welsynsondersteuning vir lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat by die militêre basis Fort Ikapa in Goodwood, Kaapstad, ontplooi is as deel van Operasie Prosper. Volgens die party word soldate onder swak omstandighede gehuisves, onder meer in ‘n lekkende vliegtuigskuur tydens erge weer, ten spyte […]
Rugby: Die agterspelers Dewald Human en Gino Cupido is ingesluit in die Springbok-sewesgroep wat Sondag na Spanje en Frankryk reis om aan die laaste twee seweswêreldkampioenskapstoernooie in Valladolid en Bordeaux deel te neem. Hulle was beseer toe die Blitsbokke verlede maand in Hongkong die eerste van die drie byeenkomste gewen het. Afrigter Philip Snyman sê […]
# Die Stad Kaapstad se metaaldiefstal-eenheid het 136 skroothandelaars wat nie voldoen nie of onwettig is, gesluit as deel van pogings om kabel- en metaaldiefstal te bekamp. Sedert Julie verlede jaar het die eenheid 88 arrestasies gemaak, gesteelde kabels en metaal teruggevind, en duisende patrollies en inspeksies uitgevoer. Die Burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die meeste nie-regeringsorganisasies vir geestesgesondheidsdienste in die provinsie het betaling ontvang, met slegs ‘n paar wat vertragings ondervind as gevolg van administratiewe en voldoeningsprobleme. Volgens die departement het sommige organisasies onvolledige of verouderde dokumente ingedien, insluitend belastingklaringsprobleme, wat reggestel word voordat betaling gefinaliseer kan word. Steve Mabona van die departement […]
# Die onafhanklike ekonoom, John Loos, sê hoewel inflasie gewoonlik as negatief gesien word, kan die hoër inflasie in die Wes-Kaap moontlik ‘n teken wees van sterker belegging, werkskepping en inkomstegroei. Die provinsie het in April die hoogste inflasiekoers gehad teen 4,8-persent, hoofsaaklik gedryf deur die sterk vraag na behuising, vervoer en dienste. Loos sê […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê Eskom se dreigement om krag na Johannesburg af te sny oor munisipale skuld is onredelik, onverantwoordelik en strafbaar. Die party veroordeel die stap en waarsku dit sal inwoners onregverdig straf en toestande vererger vir werkersklasgemeenskappe, wat reeds voortdurende kragonderbrekings ondervind. Mbulelo Mandlana van die SAKP sê die energiekrisis is […]