Skip to content

Kaapstad verteenwoordig byna 50% van alle nuwe werksgeleenthede in die agt metro’s [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het in die huidige plaaslike regeringstermyn 418-duisend werksgeleenthede bygevoeg, meer as die gesamentlike totaal vir die volgende vier grootste metro’s, naamlik Johannesburg, eThekwini, Tshwane en Ekurhuleni. Dit is volgens inligting in Statistiek Suid-Afrika se Kwartaallikse Arbeidsmagopname van die eerste kwartaal in 2022 tot die tweede kwartaal in 2026. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê Kaapstad is verantwoordelik vir byna 50-persent van alle werksgeleenthede wat in die agt metro’s bygevoeg is en noem dit werklike vordering met die missie om ‘n stad van hoop vir almal te bou:

The City of Cape Town has added 418-thousand jobs over the current local government term, more than the next four largest metros combined: Johannesburg, eThekwini, Tshwane and Ekurhuleni. This is according to Statistics South Africa’s Quarterly Labour Force Survey data from quarter one 2022 to the latest quarter two 2026. Mayor Geordin Hill-Lewis says Cape Town accounts for nearly 50-percent of all jobs added across the eight metros, adding that this is real progress in the mission to build a city of hope for all:

AFR LewisONNewJobs