Skip to content

Hoëprofiel-verdagte vas in verband met dodelike bendeskietery in Westbury [KLANK]

# Die taktiese reaksie-eenheid van Johannesburg se Metropolisiedepartement het gister ʼn hoëprofiel-verdagte in Lenasia-Suid gearresteer. Die eenheid se beamptes het inligting ontvang oor ʼn verdagte wat verbind word met onlangse bendegeweld, in besonder die naweek se skietvoorval in Westbury waarin vier mense dood is. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die verdagte het ʼn onwettige rewolwer waarvan die reeksnommer afgevyl is, in sy besit gehad:

ENG FihlaONWestbury