# SAFTU verwelkom die jongste kwartaallikse misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal. Moorde het met 9,5-persent afgeneem, verkragtings met 8,5-persent, en daar is ‘n afname van 4,6-persent in algehele kontakmisdade. Asive Dyani van SAFTU sê egter die vlakke van geweld bly katastrofies hoog. Sy sê Suid-Afrika teken steeds ongeveer 58 moorde per dag aan, met meer […]
# The Department of Home Affairs Department is currently undertaking an extensive series of nationwide public consultations regarding the Zimbabwean as well as the Lesotho Exemption Permit. Following previous legal challenges, the department is strictly adhering to the court’s directive that any final decision be reached only after a rigorous and inclusive consultation process. It […]
# Die Gautrein-bestuursagentskap gaan ‘n nuwe aanvraagdiens bekendstel om toegang tot stasies in Gauteng te verbeter. Die toepassing-gebaseerde stelsel, genaamd Gau Express, sal pendelaars intyds met bestuurders verbind om eerste- en laaste-myl-reisuitdagings aan te spreek. Albi Modise van die agentskap sê die diens is daarop gemik om reise na en van Gautrein-stasies geriefliker, betroubaarder en […]
# Boks: Die aksieheld, Jason Statham het gehelp met Rico Verhoeven se oorgang van skopboks na tradisionele boks, en die Nederlander kry vanaand ‘n kans om ‘n WBC-wêreldtitel te verower. Hy kom teen die Oekraïnse swaargewiglegende, Oleksandr Usyk in Giza, Egipte te staan. Verhoeven het Statham in 2024 tydens ‘n geveg in Las Vegas ontmoet, […]
# The Gautrain management agency is set to introduce a new on-demand service to improve access to its stations in Gauteng. The app-based system, called Gau Express, will connect commuters with drivers in real time to help address first- and last-mile travel challenges. The agency’s Albi Modise says the service aims to make trips to […]
# Boxing: Action hero Jason Statham played a role in Rico Verhoeven’s move from kickboxing to boxing, and tonight the Dutchman has a chance to clinch a WBC world tile in Egypt. He will face Ukrainian heavyweight great Oleksandr Usyk in Giza. Verhoeven bumbed into Statham at a fight in Las Vegas in 2024, and […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê daar is nie langer wegkomkans vir stropers nie. Dit volg na twee operasies die week in die Wes-Kaap, waartydens 500-kilogram perlemoen, ter waarde van ongeveer 900-duisend-rand, tydens klopjagte in Simonstad en Grabouw gekonfiskeer en verskeie mense aangekeer is. Aucamp waarsku pogings om die […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister Willie Aucamp says there is no safe haven for poachers following two anti-poaching operations in the Western Cape. More than 500 kilograms of abalone, worth about 900-thousand-rand was seized in raids in Simon’s Town and Grabouw this week, with arrests made during the operations. Aucamp warned that poachers […]
# Die DA sê misdaad moet die belangrikste prioriteit wees nadat die jongste nasionale misdaadstatistieke volgehoue hoë vlakke van moord, verkragting en georganiseerde misdaad getoon het. Die party voer aan na agt jaar van president Cyril Ramaphosa se administrasie, is geweldmisdaad steeds uitermate hoog en die regering kan steeds nie daarin slaag om burgers te […]