# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die gemeenskap van Joubertina in Klerksdorp, Noordwes, geloof vir hul flinke optrede nadat die polisie hulp gevra het om die 27-jarige Simiso Phakathi op te spoor. Hy is gesoek in verband met die moord op sy 37-jarige vriendin, Jabulisile Tshabalala, in Soweto. Woordvoerder Athlenda Mathe sê inwoners van Joubertina het binne vier uur belangrike inligting gedeel nadat hulle Phakathi aan sy foto herken het:
Kêrel wat na bewering sy meisie vermoor in Noordwes vasgetrek met hulp van gemeenskap [KLANK]
ENG MatheONBoyfriend