# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad het nie geslaag met ontwikkeling en opgradering van die BM Section-informele woongebied in Khayelitsha 13 jaar na ‘n verwoestende brand nie. Die brand het op Nuwejaarsdag 2013 deur die informele woongebied versprei. Vyf mense is dood en meer as drie-duisend is haweloos gelaat. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die destydse burgemeester, Patricia de Lille, het op die ramp reageer deur ‘n krisiskomitee te stig om permanente behuising te verseker vir families wat alles verloor het:
GOOD-party sê Stad Kaapstad slaag nie met met opgradering van BM Section-informele woongebied [KLANK]
ENG HerronONBMSection