# Tswhane-metropolisasie het gister saam met ander relevante belanghebbendes die Rea Spana-operasie in Mamelodi uitgevoer waar onwettige strukture vernietig is en ondernemings, insluitend winkels van buitelanders, gesluit is. Daar is 17 onwettige strukture vernietig. Die woordvoerder van die departement, Puleng Motholo, sê eienaars van ondernemings moet aan wetlike vereistes voldoen en moedig die publiek se […]
# President Cyril Ramaphosa is die gasheer vir sy Zimbabwiese ampsgenoot Emmerson Mnangagwa vir die vierde sessie van die Suid-Afrikaans-Zimbabwiese Bi-Nasionale Kommissie. Die kommissie is daar vir die bestuur en aanspoor van vennootskappe tussen die twee lande. Daar is reeds meer as 33 ooreenkomste en memorandums van verstandhouding tussen die twee lande gesluit. Vandag is […]
# The Department of Health says government is committed to working closely with the pharmaceutical industry to strengthen the sector and support local production. Senior government officials and leaders from across South Africa’s pharmaceutical sector met earlier this week to discuss urgent industry challenges. The department’s spokesperson, Foster Mohale, says the meeting provided an opportunity […]
# Die vakbond, Saftu, sê die land se ekonomie word geteister deur hemelhoë werkloosheid, massa-armoede, ongelykheid, trae groei en dalende nywerheids-aktiwiteit. Inflasie het in Julie tot 4,3-persent gedaal teenoor vyf-persent in Junie. Asive Dyani van Saftu sê die medisyne wat voorgeskryf word vir ʼn inflasie-beperkende monetêre beleid, hoë rentekoerse en fiskale besuiniging, word toegedien aan […]
# Die Oos-Kaapse LUR van Vervoer en Gemeenskapveilighied, Xolile Nqatha, het ‘n ondersoek na bewerings van afdreiging deur lede van die Mthatha Taxivereniging begin. Hy het gister ‘n vergadering met die vereniging gehou. Die woordvoerder van die departement, Makhaya Komisa, sê die erns van die bewerings wat van die lede van die vereniging teen sommige […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-24, Tommy Paul, het die topgekeurde Alexander Zverev van Duitsland geklop om die Cincinnati Ope se kwarteindronde gehaal. Die Amerikaner kom nou teen die Italianer, Flavio Cobolli, te staan wat die Spanjaard, Rafael Jodar, verslaan het. In die vroueafdeling het Iga Swiatek van Pole met Diane Parry van Frankryk afgereken om haar […]
# Acting national police commissioner Puleng Dimpane has commended the community of Joubertina in Klerksdorp, North West, for responding swiftly to police’s call for assistance in tracing 27-year-old Simiso Phakathi. He was wanted in connection with the murder of his 37-year-old girlfriend, Jabulisile Tshabalala, in Soweto. Spokesperson Athlenda Mathe says members of the community provided […]
# The GOOD Party says the City of Cape Town has failed to develop and upgrade BM Section Informal Settlement in Khayelitsha, 13 years after a devastating fire incident. The fire that ripped through the informal settlement on New Year’s Day in 2013 killed five people and left over three-thousand people displaced. GOOD’s secretary general, […]
# The Tshwane Metro Police Department, along with other relevant stakeholders, conducted the Rea Spana Operation in Mamelodi yesterday, where illegal structures were destroyed and businesses, including foreign-owned shops, were shut down. During the operation, 17 illegally constructed structures were demolished. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says business owners need to adhere to all statutory requirements and […]