# ActionSA het hofstukke teen die Polisiediens by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien oor ʼn beweerde polities-gedrewe poging om lede van die presidensiële beskermingsdiens te beskerm. ʼn Polisie-ondersoek het die hoof van die diens, Wally Rhoode, en Hlulani Rekhoto vrygespreek nadat hulle beskuldig is dat hulle die inbraak op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala […]
# Die Departement van Gesondheid sê die regering is verbind tot noue samewerking met die farmaseutiese bedryf om die sektor te versterk en plaaslike vervaardiging te ondersteun. Senior regeringsamptenare en leiers in Suid-Afrika se farmaseutiese sektor het vroeër die week vergader om dringend uitdagings in die bedryf te bespreek. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, […]
Western Cape premier Alan Winde has appointed Jaco Londt as the new MEC for Education and Wendy Kaizer-Philander as the Social Development MEC. David Maynier, who was the Education MEC, is now the national minister of Forestry, Fisheries and the Environment. Londt moves from Social Development, where he has served since June 2024. Winde says […]
# Die MK-party sê president Cyril Ramaphosa se beswaar teen advokaat Thandazani Madonsela se aanstelling as die Ampsklagkomitee se getuienisleier, is nog ʼn berekende poging om die proses te ontspoor. Ramaphosa voer aan Madonsela het botsende belange, onder meer omdat hy onlangs die ANC raad gegee het oor die ampsklagproses. Die MK-party se parlementêre leier, […]
# Rusland het oornag ‘n vlaag aanvalle op Oekraïne geloods waarin minstens 12 mense dood en 34 beseer is. Woonstelgeboue, pakhuise en ‘n kinderhospitaal is geteiken. ‘n Hommeltuig het in Roemeense gebied geval, maar geen ongevalle is aangemeld nie. Pole se Weermag het intussen met verdedigende lugoperasies begin om sy lugruim te beskerm. Moskou het […]
# The National Energy Regulator of South Africa has registered 124 generation facilities during the first quarter of the 2026/2027 financial year. These facilities have a total capacity of 804 megawatts, with an estimated investment value of 20.18-billion-rand. Solar photovoltaic technology was the most popular choice for electricity generation. Nersa’s spokesperson, Charles Hlebela, says that […]
# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, glo haar span is in staat om vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi vir vroue te kwalifiseer, maar erken die tussenkontinentale uitspeelwedstryde in November gaan ʼn uitdaging wees. Die trekking vind vandag in Zürich, Switserland, plaas, met Suid-Afrika, Ecuador, Papoea-Nieu-Guinee, Chinese Taipei, Oezbekistan en Ghana se name in […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die gemeenskap van Joubertina in Klerksdorp, Noordwes, geloof vir hul flinke optrede nadat die polisie hulp gevra het om die 27-jarige Simiso Phakathi op te spoor. Hy is gesoek in verband met die moord op sy 37-jarige vriendin, Jabulisile Tshabalala, in Soweto. Woordvoerder Athlenda Mathe sê inwoners […]
# ActionSA has filed papers in the High Court in Pretoria against the South African Police Service for what it deems to be a politically driven whitewash to shield Presidential Protection Service members. This is for their role in the Phala Phala cover-up. A SAPS investigation cleared Presidential Protection Service head Wally Rhoode and Hlulani […]