# Die spesiale parlementêre komitee vir Veiligheid en Geregtigheid verwelkom Binnelandse Sake se vordering om visum-verwante agterstande op te los, maar beklemtoon hervormings is nodig om agterstande te voorkom. Die departement sê daar was op 28 Julie 21-duisend-847 hangende appèl-aansoeke, waarvan 13-duisend-148 agterstallig was. Die komitee se voorsitter, Jane Mananiso, sê hulle erken die ingewikkeldheid […]
Tshwane police arrested 343 suspects during a multidisciplinary crime prevention operation in Lyttelton yesterday. The suspects were apprehended for various criminal charges, including murder, attempted murder, rape, armed robbery and assault. Police spokesperson Johan van Dyk says compliance inspections were also conducted, focusing on immigration and business-related matters. He says 50 illegal immigrants were detained […]
# Chinese owerhede het reddingswerk naby die grens tussen Nepal en Tibet opgeskort oor vrese dat ʼn meer, wat tydens die aanvanklike modderstorting gevorm het en as ʼn versperring dien, nog ʼn ramp kan veroorsaak. Minstens 475 mense is in Nepal dood en een-duisend-300 word vermis ná dodelike kitsvloede in die Himalaja-grensgebied. In Tibet is […]
# Die stadsraad van die Stad Tshwane het, na bewerings van wangedrag ondersoek is, besluit om nie dissiplinêr teen die stadsbestuurder, Johann Mettler, op te tree nie. Hy is beskuldig van wanadministrasie, en dat hy nie die nodige verpligte kontrolering gedoen het van sommige amptenare wat by die Tshwane Metropolisiedepartement aangestel is nie. Die metro […]
# Die GOOD-party sê ‘n studie van gratis basiese dienslewering wat die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering aangevra het en daarop aanspraak maak dat die provinsie in pas is met nasionale riglyne, voldoen nie aan vereistes nie. Daarvolgens gee Kaapstad maandeliks sestig kilowatt-uur gratis elektrisiteit aan behoeftige huishoudings. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dit […]
# Eskom sê hy het die onafhanklike regs-assessering, diesel-aanpassing, en verifiëringsprosesse van sy ondersoek na dieselverkryging- en bergingskontrakte afgehandel. Die ondersoek was na kontrakte van ʼn geraamde 21-miljard-rand wat in 2024 toegeken is. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die onafhanklike prosesse het geen bewyse gevind dat diesel waarvoor die kragverskaffer betaal het, weg is […]
# The South African Communist Party is calling on the government to take urgent steps towards locating and rescuing the six South African citizens who are missing in Nepal. They are among the over one-thousand foreigners who are still unaccounted for following the devastating flash floods near the Nepal-Tibet border. Nearly 500 people have died. […]
# Die Gesondheidsdepartement sê die onlangse onttrekking van Enalapril tien-milligram-tablette van Arya Pharma raak nie dieselfde produk wat in vyf-milligram verpak word nie. Laasgenoemde word tans aan openbare gesondheidsgeriewe verskaf vir behandeling teen hoë bloeddruk en hartversaking. Woordvoerder Foster Mohale sê die tablette is slegs as tydelike alternatief goedgekeur terwyl die gekontrakteerde verskaffer, Austell Pharmaceuticals, […]
# Chinese authorities have suspended flood rescue efforts near the border between Nepal and Tibet over fears that a barrier lake created during the initial landslide could trigger another disaster. At least 475 people have been killed in Nepal, and one-thousand-300 people are unaccounted for following devastating flash floods in the Himalayan border region. In […]