# Makashule Gana van Rise Mzansi is verkies as voorsitter van die Parlement se ampsklagkomitee nadat hy 19 stemme teen 12 ontvang het. Die komitee het sy eerste sitting gehou om leierskap te kies, met die ANC en DA wat Gana se nominasie ondersteun het. Die EFF het United Africans Transformation se Wonderboy Mahlatsi genomineer. […]
# Die Suider-Afrikaanse Landbou-inisiatief sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, stel ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat privaat inenting teen bek-en-klouseer toelaat, verkeerd voor. Die organisasie beskuldig Steenhuisen hy skep verwarring en vertraag samewerking tydens ‘n veesiektekrisis. Die hof het bevind daar is geen wettige verbod op boere en privaat eienaars wat […]
# KwaZulu-Natal Hawks Warrant Officer Karl Sander has denied any involvement in alleged drug thefts, telling the Madlanga Commission he was on leave when both the drug seizure and subsequent theft occurred in Port Shepstone. He also revealed that he had previously undergone a polygraph test during an investigation into the alleged theft of his […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê ‘n nuwe openbare-privaat biosekerheidsmodel sal bekendgestel word om langtermynbeheer van bek-en-klouseer te versterk. Steenhuisen sê die regering vorder goed in sy stryd teen die siekte, met 13,5-miljoen entstofdosisse wat verkry is en byna 4,4-miljoen diere wat reeds ingeënt is. Hy voeg by meer entstofdosisse het intussen in […]
# KwaZulu-Natal Hawks Warrant Officer Karl Sander has told the Madlanga Commission that fumes from large quantities of seized Mandrax tablets can pose serious health risks. Sander explained that police exhibit bags contain micro-perforations that allow substances to breathe, potentially releasing fumes into surrounding areas. He said officers and customs officials involved in a major […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het tydens ‘n weeklange padveiligheidsaksie tussen 25 en 31 Mei, 161 motoriste in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Die woordvoerder, Xolani Fihla sê die arrestasies volg op strategiese padversperrings en mobiele stop-en-deursoek-operasies regoor Johannesburg. Hy sê die syfers beklemtoon die gevare van dronkbestuur en waarsku dat oortreders […]
# Die gesin van die vermoorde verklikker en getuie, Marius van der Merwe, bekend as Getuie D voor die Madlanga-kommissie, verwelkom die weiering van borgtog aan die beskuldigde, Matipandile Sotheni. Die Landdroshof in Brakpan, Gauteng, is bekommerd dat Sotheni ‘n vlugrisiko kan wees en ‘n moontlike bedreiging inhou vir getuies. Van der Merwe is in […]
# Sokker: Mexiko se doelwagter, Guillermo Ochoa, is reg vir sy sesde Wêreldbekertoernooi, saam met die supersterre Lionel Messi van Argentinië en die Portugese kaptein, Cristiano Ronaldo. Die 40-jarige Ochoa is ingesluit in die groep van die mede-gashere wat die wêreldwye skouspel die elfde teen Suid-Afrika afskop. Ochoa het sy eerste verskyning in 2006 in […]
# Rise Mzansi’s Makashule Gana has been elected chairperson of Parliament’s impeachment committee after receiving 19 votes to 12. The committee held its first sitting to elect leadership, with the ANC and DA supporting Gana’s nomination. The EFF nominated United Africans Transformation’s Wonderboy Mahlatsi. The committee will investigate matters linked to president Cyril Ramaphosa’s Phala […]