# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê plaaslike regeringshervorming dwing inwoners om te betaal vir munisipale mislukking. Die organisasie het sy finale kommentaar oor die hersiene konsep-witskrif oor plaaslike regering ingedien. OUTA vra raadslede moet aan basiese bevoegdheidstandaarde voldoen en dat politieke leiers vir die gevolge vir korrupsie, inmenging en swak prestasie verantwoordelik gehou word. Julius […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor berigte dat hoëronderwysinstellings meer as 165-duisend studentesertifikate terughou weens ‘n studenteskuldkrisis van 59-miljard-rand. Claude Naicker van die vereniging sê die situasie raak veral arm en werkersklas-studente, wat toegang tot werk en professionele geleenthede beperk. Die vakbond vra dringende ingryping, insluitend ‘n moratorium op die weerhouding van sertifikate […]
# Sokker: Ondersteuners in een van die wêreld se grootste sokkermarkte sal wel die Wêreldbeker-wedstryde kan kyk nadat Zee Entertainment van Indië en die wêreldbeheerliggaam FIFA ‘n ooreenkoms gesluit het wat ‘n maandelange dooiepunt beëindig. Finansiële besonderhede is nie bekend gemaak nie, maar FIFA wou glo 1,6-miljard-rand hê vir die Indiese pakkette vir vanjaar en […]
# Suid-Afrikaanse wetenskaplikes, ingenieurs en innoveerders ding mee om top nasionale erkenning nadat die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum die finaliste vir die 2025/2026 NSTF-South32-toekennings aangekondig het. Die toekennings, bekend as die Wetenskap Oscars, vereer uitstaande werk in wetenskap, ingenieurswese, tegnologie en innovasie in 16 kategorieë. Vanjaar se tema fokus op gesonde veroudering, met wenners wat […]
# Olimpiese Spele: Werk aan Brisbane se nuwe stadion het begin nadat Australiese inheemse en omgewingsgroepe dae van protesoptogte beëindig het. Die premier van Queensland, David Crusafulli, het die eerste sooi by Victoria Park gespit en dit ‘n mylpaal-oomblik in die aftelling na die wêreldwye pronkstuk in 2032 genoem. Hy beskryf die stadion as die […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê aandag word geskenk aan hervestigingsplanne vir inwoners van die Plastic View-informele nedersetting ná die jongste brande in die gebied. Sy sê die stad het ‘n perseel in Pretoriuspark geïdentifiseer, maar die teenwoordigheid van talle buitelandse burgers bemoeilik die proses. Moya sê die munisipaliteit werk saam met die […]
# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig dampe van groot hoeveelhede gekonfiskeerde Mandrax-tablette kan ernstige gesondheidsgevare inhou. Sander verduidelik polisiebewyssakke word gemaak van materiaal met fyn gaatjies wat moontlik dampe kan vrystel. Hy sê beamptes en doeanebeamptes wat betrokke was by ‘n groot dwelmbeslaglegging het siek geword, met […]
# The South African National Blood Service has launched its ‘be the lifeline, give blood, give a tomorrow’ campaign to mark World Blood Donor Day and celebrate 25-years of saving lives through blood donation. The campaign honours thousands of South Africans whose donations continue to support patients ranging from accident victims and cancer patients to […]
# Rise Mzansi says the election of its member of Parliament, Makashule Gana, as chairperson of the Section 89 impeachment committee marks an important step for accountability in Parliament. The party states the committee must work fairly, seriously and in line with the Constitution, without political interference. Rise Mzansi’s Mabine Seabe says Gana brings strong […]