# Chinese owerhede het reddingswerk naby die grens tussen Nepal en Tibet opgeskort oor vrese dat ʼn meer, wat tydens die aanvanklike modderstorting gevorm het en as ʼn versperring dien, nog ʼn ramp kan veroorsaak. Minstens 475 mense is in Nepal dood en een-duisend-300 word vermis ná dodelike kitsvloede in die Himalaja-grensgebied. In Tibet is drie mense dood en meer as 550 word vermis. Chinese owerhede sê dis uiters gevaarlik om voort te gaan in gebiede waar soek-en-reddingsoperasies voorkeur moet kry.
China skort reddingspogings op oor moontlike sekondêre kitsvloede