# Soek- en reddingsoperasies in die Middellandse See duur voort nadat ‘n passasiersveerboot Sondag tussen Noord-Ciprus en Turkye omgeslaan het. Agt mense is dood. Amptenare sê daar was 259 passasiers en agt bemanningslede op die veerboot wat water begin inneem het na sy vertrek uit die kusdorp Kyrenia in Ciprus. Tot dusver is 241 mense […]
# Tennis: Mariano Navone van Argentinië het die 24-malige Grand Slam-kampioen, Novak Djokovic, uitgeskakel in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope. Die Serwiër het in vyf stelle verloor teen die wêreld-nommer-49 – die eerste keer sedert 2006 dat hy in die openingsronde van ‘n Grand Slam-toernooi vasval. 2021 se kampioen, Daniil Medvedev van Rusland, […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die suksesvolle inperking van die bek-en-klouseer-uitbreking in die provinsie bewys hoe ‘n benadering wat die hele samelewing betrek, biosekerheids-bedreigings vinnig kan stop en die landbou-ekonomie kan beskerm. Die provinsie het nou 82-persent van sy beeskudde van byna ‘n half-miljoen primêre en versterkingsdosisse toegedien. Privaat veeartse het 75,8-persent van […]
# Search and rescue operations are continuing in the Mediterranean Sea after a passenger ferry capsized while travelling from northern Cyprus to Turkey on Sunday, killing eight people. According to officials, the ferry had been carrying 259 passengers and eight crew members when it began taking on water after departing the coastal town of Kyrenia in […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has appointed Molatelo Mashola as mayoral committee member for Utility Services. He replaces Frans Boshielo. Moya’s spokesperson, Samkelo Mgobozi, says Mashola served as chief whip of council, which required him to provide political leadership and work across the metro’s governance structures. He adds the Utility Services portfolio is critical, as […]
# Die vakverbond Saftu sê die regering moet ophou om graderingsagentskappe se goedkeuring met ekonomiese sukses te verwar. Fitch Ratings het Suid-Afrika se kredietgradering in Junie verhoog, en strenger fiskale dissipline en laer as verwagte skuld as redes aangevoer. Dit was die land se eerste opgradering in meer as twee dekades. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile se kantoor verwerp bespiegeling en onbevestigde berigte oor sy gesondheid en sê sy mediese inligting is privaat. Hy het op 18 Julie laas in die openbaar verskyn. ʼn Artikel in die Sunday World maak verskeie uitsprake oor Mashatile se gesondheid, insluitend dat hy in die waakeenheid is en noem die moontlikheid […]
# Tennis: Argentina’s Mariano Navone stunned 24-time Grand Slam champion Novak Djokovic in the first round of the US Open. The Serbian, who was struggling physically, went down in five sets to the world number 49, marking his first loss in the opening round of a major since 2006. The 2021 champion Russia’s Daniil Medvedev […]
# The City of Cape Town’s Urban Mobility Directorate has achieved its highest ever capital expenditure for the past financial year. Over 2.54-billion-rand has been spent on improving roads and walkways, and improving road capacity. An additional 1.633-billion-rand has been spent on building new infrastructure for the MyCiTi buses that will start operating on routes […]