Skip to content

Paul Mashatile se kantoor verwerp bespiegelinge en onbevestigde berigte oor sy gesondheid [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile se kantoor verwerp bespiegeling en onbevestigde berigte oor sy gesondheid en sê sy mediese inligting is privaat. Hy het op 18 Julie laas in die openbaar verskyn. ʼn Artikel in die Sunday World maak verskeie uitsprake oor Mashatile se gesondheid, insluitend dat hy in die waakeenheid is en noem die moontlikheid van vergiftiging. Die adjunkminister se woordvoerder, Keith Khoza, sê Mashatile het ʼn klein sjirurgiese prosedure ondergaan nadat hy by sy huis in Johannesburg siek geword het:

ENG KhozaOnMashatileHealth